- Joined
- Sep 18, 2010
- Messages
- 3,950
- Reaction score
- 1,529
- Location
- Walvis Bay, Namibia
- Bike
- KTM 990 Adventure
Tomorrow's route is Sesfontein, Opuwa, Epupa and on to Kunene River Lodge. Hopefully I will see some Elephants
Hoe ry die duitser?
Jis, jy laat mens diep verlang. Mooi ry.
Thank you very much Colin and wonderful Christmas to you and your family as wellWishing you a safe & wonderful Christmas trip!
Thank you very muchAwesome trip, have fun!!
Thank you very muchHave a safe ride and a wonderful trip!
Jip, en die lekker braai daarna. Hopenlik is ons binnekort weer op daai padBaie dankie
Ek dink nog baie terug aan daai dag wat jy en Louis my daar langs die pad gekry het met my XR650
Yip, onthou dit nog soos gister. Ons het jou op die pad gekry net voor Solitaire. Was in 2013, jy was oppad na die bash.Baie dankie
Ek dink nog baie terug aan daai dag wat jy en Louis my daar langs die pad gekry het met my XR650
Wow, is dit al 10 jaar gelede, die tyd vlieg vinnig verby.Yip, onthou dit nog soos gister. Ons het jou op die pad gekry net voor Solitaire. Was in 2013, jy was oppad na die bash.
View attachment 870465View attachment 870466
Julle het ons so paar dae later weer kom kuier op Gonikontis. hoe gaan dit met Roberto en sy vrou Magaret?
View attachment 870468View attachment 870467
Sorry vir die hi-jack, geniet jou noorde trip en wees veilig.
Carel ek moet erken, die duitser se 6de rat in Enduro mode is awesome. Jy kan die oor net draai en die krag is onmiddelik daar.Hoe ry die duitser?
Sou mens kon aflei hy torque meer as jou 990 op laer revs?Carel ek moet erken, die duitser se 6de rat in Enduro mode is awesome. Jy kan die oor net draai en die krag is onmiddelik daar.
Joh, hy loop vol!The Mighty Kunene River
View attachment 870546
Needless to say, the roads at river beds is challenging
Nou sal ek versigtig moet antwoordSou mens kon aflei hy torque meer as jou 990 op laer revs?
Hier is baaaaie water. Lanklaas die Rivier so gesienJoh, hy loop vol!
Enter your email address to join: