Going Back North_Kunene River Lodge

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Baie dankie 👍

Ek dink nog baie terug aan daai dag wat jy en Louis my daar langs die pad gekry het met my XR650 🤣🤣🤣🤣🤣
Yip, onthou dit nog soos gister. Ons het jou op die pad gekry net voor Solitaire. Was in 2013, jy was oppad na die bash.

100_0781.JPG
DSCN8515.JPG


Julle het ons so paar dae later weer kom kuier op Gonikontis. hoe gaan dit met Roberto en sy vrou Magaret?

DSCN8601.JPG
DSCN8605.JPG


Sorry vir die hi-jack, geniet jou noorde trip en wees veilig. 💪
 
Yip, onthou dit nog soos gister. Ons het jou op die pad gekry net voor Solitaire. Was in 2013, jy was oppad na die bash.

View attachment 870465View attachment 870466

Julle het ons so paar dae later weer kom kuier op Gonikontis. hoe gaan dit met Roberto en sy vrou Magaret?

View attachment 870468View attachment 870467

Sorry vir die hi-jack, geniet jou noorde trip en wees veilig. 💪
Wow, is dit al 10 jaar gelede, die tyd vlieg vinnig verby.

Roberto en Margaret is nou met perde besig, maar gaan goed met hulle.

Laat weet as julle in die kant van die wereld is 👍
 
My view this morning.




Arrived at the Sesriem to Opuwa turn off and sadly no Elephants

IMG_20231224_093748.jpg

IMG_20231224_093726.jpg


The road from Sesriem to Opuwa was really ***** with lots of rocks, loose gravel and wash a ways.

 
Carel ek moet erken, die duitser se 6de rat in Enduro mode is awesome. Jy kan die oor net draai en die krag is onmiddelik daar.
Sou mens kon aflei hy torque meer as jou 990 op laer revs?
 
Top