Kykhie pas jy in daai tentjie of trek jy hom aan soos n baadjie saans?
Oom VisNee, hy sal nie verval nie, maar dis daai terugkom wat die probleem sal raak as een van ons ernstig siek raak of in 'n ongeluk betrokke is met erge beserings ens.
Ons ken mense wie so jaar of wat terug kar gerol het doer naby Windpomp 14, daai vrou was amper twee weke in die hospitaal, Windhoek toe gehaas, hulle moes so paar 100duisende uithaal om gehelp te kan word, en dit was nie eens lewensgevaarlik nie, wel lelike nek en rug beserings.
Daai is geld wat ek sal verloor en nie kan terug eis nie.
Dankie, ons is oppad.Louis jy sal moet kom kyk wat hier aan gaan
Thanks @TVB, ons neem elke keer 'n goeie travel insurance uit as ons die land verlaat, maar dit kos ons 'n hoop geld, en dit is maar vir 'n maand of wat. Ek kan net nie sien dat ek vir die res van my lewe so 'n versekering moet uitneem terwyl ek reeds 'n bo-gemiddelde goeie mediese fonds het nie. Hier praat ek nie net van 'n noodgeval nie, dink aan algemene doktors besoeke en kroniese meds. Die probleem gaan inkom wanneer die ouderdom jou inhaal.Oom Vis
Neem vir hou en die antie proper travel insurance uit voor julle gaan
Ek neem elke jaar uit by n baie goeie makelaar genaamd Wybrand Lubbe
Dit kos n paar rand maar jy is 100% gedek vir enige noodgeval insluitende hartaanval
Skreeu as jy sy nommer soek
Baie SA manne in Amerika sy kliente en dit werk - die het ons nou al self gesien met trauma
Dit is so oom VisThanks @TVB, ons neem elke keer 'n goeie travel insurance uit as ons die land verlaat, maar dit kos ons 'n hoop geld, en dit is maar vir 'n maand of wat. Ek kan net nie sien dat ek vir die res van my lewe so 'n versekering moet uitneem terwyl ek reeds 'n bo-gemiddelde goeie mediese fonds het nie. Hier praat ek nie net van 'n noodgeval nie, dink aan algemene doktors besoeke en kroniese meds. Die probleem gaan inkom wanneer die ouderdom jou inhaal.
Tom, die enigste plek wat bereid is om vir ons travel insurance vir "op die bikes groter as 200cc" wil gee, is Hollard Insurance. Dan ook net op genommerde paaie. Gelukkig is tot die meeste van Namibia se voetpaatjies mos ook genommer . Sal jy asseblief vir my Wybrand se nommer stuur sodat ek met hom kan check? Sorry vir die hijack, ROAD HOG.Oom Vis
Neem vir hou en die antie proper travel insurance uit voor julle gaan
Ek neem elke jaar uit by n baie goeie makelaar genaamd Wybrand Lubbe
Dit kos n paar rand maar jy is 100% gedek vir enige noodgeval insluitende hartaanval
Skreeu as jy sy nommer soek
Baie SA manne in Amerika sy kliente en dit werk - die het ons nou al self gesien met trauma
Ek pm jou MevTom, die enigste plek wat bereid is om vir ons travel insurance vir "op die bikes groter as 200cc" wil gee, is Hollard Insurance. Dan ook net op genommerde paaie. Gelukkig is tot die meeste van Namibia se voetpaatjies mos ook genommer . Sal jy asseblief vir my Wybrand se nommer stuur sodat ek met hom kan check? Sorry vir die hijack, ROAD HOG.
Namibia is beslis n most doen in mens se leweSjoe, Namibie is hoog op my emmer lys.
Baie dankie vir die fotos en jou trip wat jy deel.
Wow, the new owner went to town on the changes he made, excellent. Thanks for sharing.Spending the last day of my road at Goanikontes, a beautiful Oasis in the middle of nowhere. If you blink you will miss it. It's a top must see places if you are ever in the area. It's about 58km from Swakopmund and 74km from Walvis Bay. There is something for everyone........View attachment 871114View attachment 871115View attachment 871116View attachment 871117View attachment 871118View attachment 871119View attachment 871120View attachment 871121View attachment 871122View attachment 871123View attachment 871124View attachment 871125View attachment 871126View attachment 871127View attachment 871128View attachment 871129View attachment 871130View attachment 871131View attachment 871132View attachment 871133View attachment 871134View attachment 871135View attachment 871136View attachment 871137View attachment 871138View attachment 871139View attachment 871140View attachment 871141
Jis, daai Goanikontes mense het omtrent mooi gemaak. Ek sê nou vir Louis hy beter die pad so werk dat ons 'n dag daar kan spandeer. Ek mag nie koop op 'n bike trip nie, maar ek mag kyk
Was there in July visiting my wifes uncle TheunsDone riding for today, visiting Basil who is a legend in this area at his fine establishment
View attachment 870875
Wow, the new owner went to town on the changes he made, excellent. Thanks for sharing.
The original story of Pandora’s Box is worth reading up on!There is something for everyone........
maar is daar n Pandora's Box?!!
There is something for everyone........
maar is daar n Pandora's Box?!!
Enter your email address to join: