Going Back North_Kunene River Lodge

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Nee, hy sal nie verval nie, maar dis daai terugkom wat die probleem sal raak as een van ons ernstig siek raak of in 'n ongeluk betrokke is met erge beserings ens.
Ons ken mense wie so jaar of wat terug kar gerol het doer naby Windpomp 14, daai vrou was amper twee weke in die hospitaal, Windhoek toe gehaas, hulle moes so paar 100duisende uithaal om gehelp te kan word, en dit was nie eens lewensgevaarlik nie, wel lelike nek en rug beserings.
Daai is geld wat ek sal verloor en nie kan terug eis nie.
Oom Vis
Neem vir hou en die antie proper travel insurance uit voor julle gaan
Ek neem elke jaar uit by n baie goeie makelaar genaamd Wybrand Lubbe
Dit kos n paar rand maar jy is 100% gedek vir enige noodgeval insluitende hartaanval
Skreeu as jy sy nommer soek
Baie SA manne in Amerika sy kliente en dit werk - die het ons nou al self gesien met trauma
 
Thanks @TVB, ons neem elke keer 'n goeie travel insurance uit as ons die land verlaat, maar dit kos ons 'n hoop geld, en dit is maar vir 'n maand of wat. Ek kan net nie sien dat ek vir die res van my lewe so 'n versekering moet uitneem terwyl ek reeds 'n bo-gemiddelde goeie mediese fonds het nie. Hier praat ek nie net van 'n noodgeval nie, dink aan algemene doktors besoeke en kroniese meds. Die probleem gaan inkom wanneer die ouderdom jou inhaal.
 
Dit is so oom Vis

My travel insurance is spesifiek geskryf vir plaaswerk in Amerika
10 Maande se dekking kos my tans R15k per jaar

Een besoek by die noodgevalle vir bv steke kan tot soveel as $3k usd kos
Ek verstaan goed met ouderdom wat mens inhaal, ons almal is uniek en ek presenteer reeds met osteo perosis en artritis op 55.
My dae van 'hardcore travel' op n bike is getel
 
Oom Vis
Neem vir hou en die antie proper travel insurance uit voor julle gaan
Ek neem elke jaar uit by n baie goeie makelaar genaamd Wybrand Lubbe
Dit kos n paar rand maar jy is 100% gedek vir enige noodgeval insluitende hartaanval
Skreeu as jy sy nommer soek
Baie SA manne in Amerika sy kliente en dit werk - die het ons nou al self gesien met trauma
Tom, die enigste plek wat bereid is om vir ons travel insurance vir "op die bikes groter as 200cc" wil gee, is Hollard Insurance. Dan ook net op genommerde paaie. Gelukkig is tot die meeste van Namibia se voetpaatjies mos ook genommer 😜. Sal jy asseblief vir my Wybrand se nommer stuur sodat ek met hom kan check? Sorry vir die hijack, ROAD HOG.
 
Ek pm jou Mev
 
Spending the last day of my road at Goanikontes, a beautiful Oasis in the middle of nowhere. If you blink you will miss it. It's a top must see places if you are ever in the area. It's about 58km from Swakopmund and 74km from Walvis Bay. There is something for everyone........
IMG_20231229_084727.jpg
IMG_20231229_084646.jpg
IMG_20231229_084631.jpg
IMG_20231229_084604.jpg
IMG_20231229_084549.jpg
IMG_20231229_084525.jpg
IMG_20231229_084505.jpg
IMG_20231229_084437.jpg
IMG_20231229_084249.jpg
IMG_20231229_084234.jpg
IMG_20231229_084218.jpg
IMG_20231229_084214.jpg
IMG_20231229_084206.jpg
IMG_20231229_084158.jpg
IMG_20231229_084142.jpg
IMG_20231229_084127.jpg
IMG_20231229_084042.jpg
IMG_20231229_083100.jpg
IMG_20231229_083053.jpg
IMG_20231229_083047.jpg
IMG_20231229_083033.jpg
IMG_20231229_082812.jpg
IMG_20231229_082750.jpg
IMG_20231229_082710.jpg
IMG_20231229_082657.jpg
IMG_20231229_082650.jpg
IMG_20231229_082504.jpg
IMG_20231229_082433.jpg
 
Jis, daai Goanikontes mense het omtrent mooi gemaak. Ek sê nou vir Louis hy beter die pad so werk dat ons 'n dag daar kan spandeer. Ek mag nie koop op 'n bike trip nie, maar ek mag kyk 🤪
 
Jy sal maar n back pack moet saam bring, hier wees sonder om te koop sal nie maklik gaan nie 🤣🤣🤣🤣
 
There is something for everyone........

maar is daar n Pandora's Box?!! 😜
 
Top