alwyn_gs
Race Dog
Die afgelope Sondag het Spietkop (Wit F800gs), leier vir die dag, Wessa ( Geel F800gs)en sy vrou Leoness (Leonette), Darryl (Rooi G650gs), GSLaaite (Grys-Groen ADV) en ek (Rooi ADV) die Maart maand Club Outride Soweto toe gaan recce. Daar is nie baie grond paaie die kant toe nie, so daar is heeltyd teer stukkies wat op die roete n mens se pad kruis. Maar dan weer genoeg enkel spoor paaidjies! :mwink:
Het 6h45 weggespring. Daar is heelwat watercrossings, en sommiges is so bietjie rooi... maar met genoeg hande is almal veilig oor :thumleft:
Die Eerste fotie het GSLaaite letterlik gedink die ADV is n ploeg... atch: ( jammer Hendrik eepwall
Sal laat die fotos die storie vertel vertel... "A pictures tells a story of a thousand words".... :lamer:

Attachments
-
BMW Club Recce Feb 2012 Soweto 182.jpg87.2 KB · Views: 436
-
BMW Club Recce Feb 2012 Soweto 187.jpg87.4 KB · Views: 430
-
BMW Club Recce Feb 2012 Soweto 191.jpg77.6 KB · Views: 434
-
BMW Club Recce Feb 2012 Soweto 193.jpg73.4 KB · Views: 435
-
BMW Club Recce Feb 2012 Soweto 195.jpg77.4 KB · Views: 433
-
BMW Club Recce Feb 2012 Soweto 200.jpg86.9 KB · Views: 432
-
BMW Club Recce Feb 2012 Soweto 202.jpg76.2 KB · Views: 431
-
BMW Club Recce Feb 2012 Soweto 205.jpg83.5 KB · Views: 433
-
BMW Club Recce Feb 2012 Soweto 210.jpg84.2 KB · Views: 430
-
BMW Club Recce Feb 2012 Soweto 181.jpg73.5 KB · Views: 437