Neiu Bethesda loopie...

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
In die vroee fotos is daar n tafeltjie in die pad.

Het julle daai tafeltjie daar kom kry?

Julle het hom sekerlik nie met die motorfietse saamgery??? :pot: :pot:

Hoe het daai Kawa toe geloop met die groter piston?
 
Een van my ou gunsteling roetes en ek het drie keer daar gaan kuier voor ek versadig gevoel het.
 
Dankie vir die gesels manne
Ja ek stem saam n ou moet so paar keer in daai wereld gaan draai, ek dink altyd aan die ouens wat praat oor Hogsback hier op my voor stoep met sy eie mense en dinge maar Neiu Bethesda is ook so unieke plekkie n ou gaan so amper stil staan in tyd daar, terug gaan sal ek verseker
Om oor die KLR te praat, kyk daar is nie regtig iets om oor te spog nie maar ek moet se vir my eerlike opienie is hy nou n lekker 100 na 110kmph teerpad fiets en daar sal hy loop sonder enige probleem solank jy en jou agter wereld dit kan uit hou
Waar hy wel sy werk heel goed doen veral nou na die agterste shock gedoen is af van die teerpad daar geniet ek hom die meeste, vir my "skill level" kan ek lekker ry sonder om die fiets te baklei en speel ook sommer nou en dan ook waar ek kan (daai 685 kit) laat n ou soms n bietjie laf raak met die throttle...
Ek se altyd ek het al n paar KLR650 besit GEN1 en Gen2 selfs n GSA 1200 en almal was lekker fietse en het hulle eie voordele maar vir my hier en nou waar ek slegs n fiets gebruik om weg te breek nou en dan en daai agter paaie gaan soek hier naby die huis en daar ver somtyds doen n KLR GEN1 met n 685 kit als vir my net goed genoeg...

Sent from my I3312 using Tapatalk

Ja ek se mos Difflock het n kombuis op daai Yamaha, daai koffietjie, tafeltjie koppies ens gaan altyd orals saam en as jy gelukkig is dan pluk hy nog stoeltjies ook af en braai vir jou wors langs die pad..

Sent from my I3312 using Tapatalk

Dutchman81 said:

Ek sal graag saam met daai man wil ry, een of ander tyd! :thumleft:
 
Dutchman81 said:
Dankie vir die gesels manne
Ja ek stem saam n ou moet so paar keer in daai wereld gaan draai, ek dink altyd aan die ouens wat praat oor Hogsback hier op my voor stoep met sy eie mense en dinge maar Neiu Bethesda is ook so unieke plekkie n ou gaan so amper stil staan in tyd daar, terug gaan sal ek verseker
Om oor die KLR te praat, kyk daar is nie regtig iets om oor te spog nie maar ek moet se vir my eerlike opienie is hy nou n lekker 100 na 110kmph teerpad fiets en daar sal hy loop sonder enige probleem solank jy en jou agter wereld dit kan uit hou
Waar hy wel sy werk heel goed doen veral nou na die agterste shock gedoen is af van die teerpad daar geniet ek hom die meeste, vir my "skill level" kan ek lekker ry sonder om die fiets te baklei en speel ook sommer nou en dan ook waar ek kan (daai 685 kit) laat n ou soms n bietjie laf raak met die throttle...
Ek se altyd ek het al n paar KLR650 besit GEN1 en Gen2 selfs n GSA 1200 en almal was lekker fietse en het hulle eie voordele maar vir my hier en nou waar ek slegs n fiets gebruik om weg te breek nou en dan en daai agter paaie gaan soek hier naby die huis en daar ver somtyds doen n KLR GEN1 met n 685 kit als vir my net goed genoeg...

Sent from my I3312 using Tapatalk

Jou agterent sal gewoond raak as jy gereeld ry
Ek het in 2011 van Margate tot Brits 2 up gery aanmekaar met my KLR en die volgende oggend is ons weer uit op n breakfast run na Harties. Dis 800km in een dag 😅
KLR is baie lekker fietse en dis baie jammer ons kry hul nie meer want ek sou sowaar weer een gekoop het.
 
Dankie vir n puik RR Rocco "Dutchman 81", dit was weereens n trippy vir die klein kinders, verseker n paar trippies wat ons moet inhaal na ons memorable trippy oor Devils Bellows en Katberg Pas af n paar jaar gelede.
Jou meganiese vernuf is van die hoogste gehalte en is defnitief in jou gene, jy's deeglik met dit wat jy doen en altyd bereid om n hand te gee hetsy self of oor die foon.
Tot ons volgende loopie. :pot:

Top