Groot Marico - Solo - Tussen Kersfees en Nuwe Jaar

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Herminator

Race Dog
Joined
Sep 19, 2012
Messages
618
Reaction score
0
Bike
Yamaha XT 660 Z
Ek het besluit om n Solo Trip Groot Marico, toe te doen aangesien al my motorbike
chommas almal lekker by die see vakansie hou.

Hoekom Groot Marico?
Ek het ge-googlemaps en n plek gesoek wat nie te ver of nie te naby is nie, Ek is nog n beginner en wil nie te ver wild ry nie
Ek het ook n gps route van die forum afgekry wat intersant lyk
Dis nie te ver om te bel vir n bakkie as ek n recovery vehicle kort nie

Wat ek sover gaan pak?
2 Bottles Tire Weld (Ek kan nie self tyres ruil nie) en dit behoort my by die naaste garage te kry)
1 Voor Tube en Agter Tube ingeval die tube geskeur het
Slaapsak
Water
Tent
Mattras
Cellphone
GPS
Padkos
Geld

Ek beplan om net vir een aand weg te wees, maar wie weet?




 
Top