Haai daar

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Feb 15, 2010
Messages
2
Reaction score
0
Bike
AJS (all models)
Haai daar, ek is heeltemal nuut! Is besig om te leer motorfiets ry, weet nog nie wat ek wil koop nie: ietsie bling-bling of ietsie bonk-bonk!
MAAR: voor ek iets kan koop, moet ek eers ry! En dis waar die dinges die fan tref, of liewers ek die boom!
;)
Wish me luck!
:biggrin:
 
Top