Hallo almal!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Kerchak

Pack Dog
Joined
Dec 19, 2007
Messages
132
Reaction score
0
Location
Melkbosstrand
Bike
Kawasaki KLR 650
Hallo!

Ek is nou al so 'n week besig om deur al die forums te werk, en die einde is nog nie
in sig nie!!! Ek het al klaar meer info gekry wat ek gesoek het, as wat ek sou gekry het as ek dit ge-google het  :D

Ek is op die punt om nou weer vir my 2 wiele te kry.. Kawasaki KLR 650 '08. Soek nog net die beste prys voor ek my bankbestuurder laat bly word... Het jare terug met 'n Honda 500XR gespeel en toe 'n Yamaha 550 XT gehad.

Die trou deng gedoen en dink dit is nou weer tyd om te speel..
 
Top