Hallo. Ek is weer nuut !!!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Draadwerk

Grey Hound
Joined
Apr 2, 2013
Messages
7,945
Reaction score
1
Location
Nelspruit
Bike
BMW R1200GS Adventure
Hallo almal. My naam is Draadwerk. Ek is nuut op die forum en ry 'n KTM 990 Adventure.

Ek hoop om 'n bydrae hier te lewer sodat hierdie forum bietjie lewe kan kry.

Dit lyk maar saai en vervelig hier huidiglik. Wat kan gedoen word ???
 
Top