Hallo

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

marmite

Race Dog
Joined
Nov 4, 2013
Messages
655
Reaction score
0
Location
Citrusdal
Bike
KTM 990 Adventure
Hi julle.

Ek is nuut op die forum. Ek is tans op die uitkyk vir n Adventure bike. Toe ek 14 was het ek n Suzuki Djebel gery en na skool het die enduro gogga my gebyt! Het vir my n Kawasaki KX250 gekry en 2 jaar later n  Yamaha WR450.

Het al baie navorsing gedoen oor die GS1200 maar gaan nog baie raad van julle ouens benodig!!!

Cheers
 
Top