Help - dead AT

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Quagga

Pack Dog
Joined
Feb 18, 2014
Messages
102
Reaction score
2
Location
Fraserburg, Northern Cape
Bike
Honda XRV 750 Africa Twin
Wat sal die rede wees dat my Twin se battery dood is as ek langpad gery het met die ligte aan.
Dis nou die 2de keer wat ek langpad ry en as ek hom doodmaak is die battery heel pap. As ek dan weer n ent ry met ligte af, dan laai hy weer en start daarvandaan maklik.

Cheers
 
Top