Hermanus - Kogmanskloof en terug

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

dual

Race Dog
Joined
May 2, 2010
Messages
3,360
Reaction score
929
Location
Hermanus
Bike
BMW R1200GS
Na aanleiding van al die lekker wegbreek dagtrippies, besluit ek en 'n vriend vroeg vanoggend om so trip te doen
Begin in Hermanus in so ligte misreen, die res van die dag bewolk, maar lekker weer om in te ry
Hermanus - Stanford - Riviersonderend - Stormsvlei - Bonnievale - Ashton - Kogmanskloof - Ashton - Stormsvlei - Riviersonderend - Hermanus
Vinnige 311 km vir die dag trippie en sommer 'n paar caches ook gevind
Kos vir die siel
Laat die fotos die praatwerk doen

001-24.jpg


002-23.jpg


003-21.jpg


004-21.jpg


005-21.jpg


Stopteken met draad vasgebind

006-19.jpg


007-17.jpg


008-17.jpg


009-16.jpg


010-14.jpg


011-12.jpg


012-12.jpg


013-11.jpg


014-10.jpg


015-10.jpg


016-8.jpg


017-8.jpg


018-8.jpg


019-7.jpg


020-9.jpg


021-8.jpg


022-6.jpg


023-4.jpg


024-5.jpg


025-4.jpg


026-4.jpg


027-4.jpg


028-3.jpg


029-3.jpg


030-3.jpg


031-3.jpg


032-2.jpg


033-2.jpg


Windpomp.jpg


034-2.jpg


035-2.jpg


036-2.jpg


037-2.jpg


Map-1.jpg


Lekker uitgeput en moeg
 
Lekker Geocaching trippie. Soek jy die caches naby die pad (attgatt bergklim is moeilik) of trek jy maar gemakliker aan?
 
Blerrie one-upper !  :ricky: Moet darem sê my foto nemery het nog ver om te gaan. Baie mooi.
 
Heimer said:
Lekker Geocaching trippie. Soek jy die caches naby die pad (attgatt bergklim is moeilik) of trek jy maar gemakliker aan?

Die wat mens moet soek in die veld, loop ons maar so entjie in die bosse in en los die helmet en baadjie daar, anders dra jy maar saam
Kogmanskloof het ek maar die helmet in die topboks forseer en die baadjie saamgedra, nogal heelwat mense wat opklim fort toe, maar die cahe is entjie weg van die fort af
Daar was een bo-op die koppie waar die klimmers was, sal hom maar 'n volgende keer kry
 
Very nice RR and fotos  :thumleft: Was that pretty lil graveyard in Bonnievale ? was that part of a Geochache search or did you just look around. I will make sure to stop there next time .

For the geochache up above the climber, would one have to rock climb to get there ?
 
Rynet, in short - yes and no

The old Church and graveyard holds the cache - been through Bonnievale quite a few times without even knowing about the Church

GraveyardChurch.jpg


I think you can actually climb the mountain from just where you enter the gate, but the view where we stood was so nice that we didn't even bother with the cache  >:D


 
Awesome  :thumleft:
 
Met die foto van die ontbyt - het jy klaar die helfte van die worsie opgeeet??
 
Carrol said:
Met die foto van die ontbyt - het jy klaar die helfte van die worsie opgeeet??

Nee, die worsie was nog heel gewees, gewag vir die bacon om crispy te braai
 
Top