Ek trek net my overallbroek(stepouts) aan as daar mense is :lol8: :deal:tgg said:jyt ook nie jou standard blou broek aan nie
Archangel said:Ag bliksem. Nou is daar nog 'n pas wat ek MOET gaan ry...
Helsekloofpas
Dankie vir die stories julle, ek het dit nou baie geniet!
ChrisL - DUSTRIDERS said:Geniet daai uitsig oor die Knersvlakte. indien die hekke oop is ry tot onder by die grootpad en draai links en hou aan tot jy die Van Rhynsdorp-Nieuwoudtsville teerpad T net onder die teer bergpas en winkeltjie.
Maak net seker jy draai regsin met die regte hek op na die pas toe.Archangel said:ChrisL - DUSTRIDERS said:Geniet daai uitsig oor die Knersvlakte. indien die hekke oop is ry tot onder by die grootpad en draai links en hou aan tot jy die Van Rhynsdorp-Nieuwoudtsville teerpad T net onder die teer bergpas en winkeltjie.
Ons beplan om van die Weste teen die pas op te gaan, dan oor Nieuwoudtsville se kant toe, oppad na Calvinia.
VaalBaas said:3 jaar later lees ek nou die raak. :-\ Voel soos die annerdag wat julle hier was.
Lekker ride nou gehad. Dankie Is nou skoon moeg gery :spitcoffee:
KR. Hoop nie hierdie was die laaste vakansie nie?
Enter your email address to join: