Hermanus

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Topie

Race Dog
Joined
Sep 28, 2011
Messages
534
Reaction score
1
Location
Pretoria
Bike
Yamaha TW200
Hallo Kaapse honde...

Ons wil graag in November n bietjie Hermanus se kant toe gaan vir n week. 
Aangesien ons gek is na die see wil ons nie die hele tyd op die fietse spandeer nie, alhoewel ons ook bitter graag in die omgewing sal wil ry.
Selfs miskien n bergpas of twee onder die knieg kry.

1)Is daar enige  roetes wat enige iemand kan voorstel ?
2)Hoe lyk die weer in algemeen in November?
3) Ek sal graag Malgas en die pond wil ervaar...

Enige voorstelle en insette sal rerig hoog op prys gestel word


 
Top