Het laerskoolkinders die WD Forum gehack ???

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Fenderbender

Race Dog
Joined
Oct 7, 2006
Messages
4,083
Reaction score
268
Bike
BMW R1200GS Adventure
As ek so kyk na die redenasies en sieninge van party lede ..... dan moet dit mos wees ..... of raak dag 4 te erg vir julle  ???  Jirre , ek dog ons ry scooters en deel ervaringe .....  of swaai die man met die hef in die hand die septer ......vra maar net .......
 
Top