Hibberdene grondpaaie en Lower Loteni

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Duster

Race Dog
Joined
Apr 23, 2010
Messages
1,398
Reaction score
0
Location
Naboomspruit, Limpopo
Bike
Yamaha Super Tenere
As alles volgens plan verloop is ek die komende langnaweek in Hibberdene vir so 3 dae.  Ek wil oppad terug noorde toe, van Hibberdene die grondpad vat wat uit David Drive uit loop na Sipofu/Ellismere en dan weer by die teerpad (R612) by Dumisa aansluit.

Van daar na Himeville en dan Lower Loteni tot by Mooirivier omgewing.

Enige voorstelle of kommentaar oor die kondisie van die grondpaaie?  Ons is 2 op vol gelaai.

Dankie

Duster 
 

Latest posts

Top