Duster
Race Dog
- Joined
- Apr 23, 2010
- Messages
- 1,398
- Reaction score
- 0
- Location
- Naboomspruit, Limpopo
- Bike
- Yamaha Super Tenere
As alles volgens plan verloop is ek die komende langnaweek in Hibberdene vir so 3 dae. Ek wil oppad terug noorde toe, van Hibberdene die grondpad vat wat uit David Drive uit loop na Sipofu/Ellismere en dan weer by die teerpad (R612) by Dumisa aansluit.
Van daar na Himeville en dan Lower Loteni tot by Mooirivier omgewing.
Enige voorstelle of kommentaar oor die kondisie van die grondpaaie? Ons is 2 op vol gelaai.
Dankie
Duster
Van daar na Himeville en dan Lower Loteni tot by Mooirivier omgewing.
Enige voorstelle of kommentaar oor die kondisie van die grondpaaie? Ons is 2 op vol gelaai.
Dankie
Duster