Dankie vir die vertel van julle storie, dit neerskryf en herlewing, is deel van die voorentoe-proses. Baie sterkte en ek glo dat julle die nuwe lewens wyse met ywer gaan aanpak. Attie Conradie is my vrou se niggie se man, het 3 jaar terug dieselfde besering oorgekom, op sy 51ste verjaardag (met n bergfiets), as julle met hom in aanraking wil kom laat my weet, hy en sy gesin kan dalk raad gee :thumleft:
Dit laat my weer daai ysige gevoel kry.. na ek deur my kamera se lens gekyk het hoe Mambat deur die lug tuimel en af kom aarde toe , en stil le.... daar op daai einste pan.