Thank you for having the courage to share your story.I believe it will have been good to share your emotions and the love you have for your son and family.
Our thoughts are with you at this time and wish everything that is good ahead of you.
Vir my as iemand wat ook al my kind in n Medivac helikopter moes help laai is jou storie geweldig hartseer, maar nie op n jammerkry manier nie. Jy is sterk en Zander klink na n yster. Dankie vir die deel en sterkte vir die pad vorentoe.
Hey Jaco. Sorry to hear my mate. Thanks for sharing this, dont really know what to say i think its always in each one of us" the dreaded fall" Stongs my mate to the whole family.
Dankie vir die deel!
Julle sal die ding hanteer, ek sien op die groep hoe sterk Zander is!
Jy is ‘n goeie pa wat ‘n goeie seun grootgemaak het!
Ons bid nog een strook deur vir julle en is ‘n groep wat volg hier.
Paar jaar terug op een van Hinksding se verneukpan bashes het ons omtrent dieselfde ongeluk gehad.
Pa en seun. Pa op n pragtige BMW1200 en seun op n KLR650. Jammer kan nie nou die name onthou nie maar is in n RR van my.
Ons sit in die kampie en kuier kom die seun en vra vir sy pa of hy die 1200 vir n spin kan vat op die pan. Pa se nogal jy fok nie my bike op nie en gee hom die sleutels. Hoor ons die laaities se plan is eintlik om die bike so effens oor n hobbel te vat terwyl die ander ou video neem. Ek dink dit was Ouman wat vir hulle gese het pasop BMW skop sy gat op oor n hobbel en kan gat oor kop slaan.
Presies toe wat gebeur het en 1 BMW afgeskryf maar gelukkig laaitie nie erg seergekry nie.
Sterkte vir julle daar is al wat ek kan byvoeg Jaco. Mens het nie eintlik woorde wat sin maak in so n ernstige ongeluk nie. :'(