How we got "cheated" on Verneukpan

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Status
Not open for further replies.
Sterkte met die pad voorentoe, bitter hartseer hoe als uitgespeel het, dink aan julle.
 
As ex paramedic het ek mening van hierdie gevalle self behandel.
Ek ken persoonlik 2 van die spesialiste waarmee julle saam getoer het, en glo dat dit n groot verskil gemaak het op die einde van die dag.
Dankbaar sy lewe is gespaar en baie sterkte vir julle met die pad vorentoe.
Hou vas!!
 
MildlyWild said:
Zander, ek weet nie self hoe die uiteinde van hierdie vir jou lyk nie, maar ek wil vir jou die volgende sê: Where human reality and possibility ends is where God's kingdom starts operating...  Al voel dit seker nie nou vir jou so nie het ek n gevoel dat hierdie die begin van n ontsettend opwindende hoofstuk van jou lewe is  :thumleft:  Baie seën en vrede vir julle.
En ons weet dat God alles ten goede laat saamwerk vir hulle wat Hom liefhet, hulle wat geroep is volgens sy doel vir hulle lewe.
ROMEINE 8:28 NLV
https://bible.com/bible/117/rom.8.28.NLV

Manne, die boodskap is vir Zander en sy gesin.
Indien enigiemand anders dit nie verstaan nie, of nie saamstem nie - los die comments eerder asseblief of pm my

AMEN
 
Wow!!! Drie trane wil nie ophou nie en snot wil ook net loop.....  Dis baie emosioneel om dit te lees en kan nie eers dink wat deur jou kop moes gegaan het toe dit gebeur het nie.  Die liefde vir jou seun is absoluut amazing en dink dis iets wat enige pa met sy seun / dogter sal wil he.

Alle sterkte aan jou Jaco en jou familie asook Zander.  Moenie ophou baklei, glo en bid nie.  God doen wonderwerke en probeer altyd positief wees, al is dit so moeilik. 

Ek het ook so al my GSA afgeskryf met die Canola run in Caledon.  Flip hom mooi gat oor kop.  Gelukkig het ek weggekom met net 'n paar groot blou kolle.
 
Thank you for sharing. It's a truly tragic story.
All the best for your son, you, family & friends
 
Gee Jaco, you really must have dug deep to make this post.

Your beautiful bond with Zander who is truly a special special kid is something to behold.

My absolute deepest sympathy and best wishes to everyone involved in this great tragedy.
 
Wow...

Jaco, julle is amazing! Zander het 'n epic attitude.

Baie sterkte! Vasbyt!

Sent from my LG-H990 using Tapatalk

 
RIP Zander

https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=251836.msg4559459#msg4559459
 
Status
Not open for further replies.
Top