HP2 Banddruk en suspension

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

baashjp

Race Dog
Joined
Sep 13, 2009
Messages
2,812
Reaction score
0
Location
Bloemfontein
Bike
KTM 990 Adventure
Help asb eke het n HP2 gekoop en ry al bike vandat ek 10 jaar oud is maar ek en my nuwe vrou het gebond deur te gly ,ek wil net weet wat moet die voor en agterband se druk wees ,asook die versteling van die voor en agter suspension.ek weeg 122 kg en is 1.87 meter lank. :imaposer: :imaposer: :imaposer: Ek wil ook weet of die verstelling van die handlebar  help en of ek moet kyk na handlebar raisers.Ek het ook n 1200gs adventure maar dit het n elektroniese suspension,en die band druk ry ek op voor 2 bar en agter 2.5 bar. :imaposer:
 
Top