I minuut stilte asb, dit is vandag 'n baie sad dag !!!!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

SmartyPants

Pack Dog
Joined
Nov 16, 2011
Messages
280
Reaction score
1
Location
Gauteng
Bike
Yamaha Super Tenere
Hier is die sad storie, Mamma het ja gese, vriend kan mfiets koop, (1200), en so het die jag begin om schoot te koop. Hy kon nie 'n S!0 tweedehands in die hande kry nie. Moes to maar maak soos elke 2 de brak op die forum, settle vir 'n paar slap tepels. Ek kry die seun jammer !!!
:pot:
 
Top