• If you have bought, sold or gained information from our Classifieds, please donate to Wild Dog Adventure Riding and give back.

    You can become a Supporting Member or just click here to donate.

IMACCULATE DR650 MONSTER - TESTING WATERS

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Morokai

Pack Dog
Joined
Mar 17, 2013
Messages
347
Reaction score
0
Location
Stanford
Bike
Suzuki DR650
So ek post hierdie om bietjie die waters te toets op die waarde van my DR en of daar dalk moontlike kopers is. Ek het haar meticulously geservice en maintain (ek het nie n vrou nie so BAIE tyd was aan haar spandeer)!
Ek het n spreadsheet log gehou van die service intervals (datum en km) asook wat ek als aan haar gedoen het.
12000km service was gedoen deur LeCap.
Agterste suspension was gedoen deur Michael van Superfoxi.
Ek glo sy het progressive springs voor in, maar is nie 100% seker nie.
Valve clearances was 3 keer al gecheck.
Carb al paar keer skoongemaak.
Onlangs die countershaft seal vervang (retainer ook geïnstalleer)

Soos sy nou staan het sy so 27500km op die klok. 2011 model. Plastics is matt black gespray. Splinternuwe chain & sprockets. Nuwe rear Mitchellin T63. Nog nie n klipharde val op hoë spoed gehad nie, maar sidestand was al gebuig (lankal gefix) asook bracket vir pivot pegz al gebuig (ook gefix).

Hier is die thread van al die mods wat ek al gedoen het, dit is moer baie, mag dalk iets vergeet het:
https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=155253.0

Ek het onlangs die ProCycle dynojet kit geïnstalleer en dit het haar in n monster verander.
Main jet - 155
Pilot jet - 42.5 (standard)
Needle (procycle se tapered needle) - 4de clip
Extended fuel skrew geïnstalleer en is so 1.5 turns uit.
Slide is gedrill en D-spacer geïnstalleer
Airbox is bo oopgesny
Ek het nog al die standard jets en needles asook stock air filter
Het onlangs n 3500km trip gedoen (techical,modder,sand,groot gravel,teer, als wat RSA offer) met 2 weke se luggage en sy het so 17.6km/l geaverage.

Het onlangs (so rondom 25000km) voor en agter wheel bearings verander. Double sealed!

Ek het ook nog die full standard exhaust system (header en slipon), asook die standard tank (swart en rooi), chain guards, array van bolts en nuts, stock tail piece, stock headlight cover, stock front ferring, 14t front sprocket en retainer en paar ander wat ek nou vergeet.

Ek sal heel moontlik die pivot pegz hou en die stock footpegs terug opsit, asook die Trail Tech speedo(maar almal het hulle prys)
 

Attachments

  • DSC_0635.jpg
    DSC_0635.jpg
    411.2 KB · Views: 794
  • DSC_0686.jpg
    DSC_0686.jpg
    348.6 KB · Views: 788
  • DSC_0256.jpg
    DSC_0256.jpg
    337 KB · Views: 776
  • DSC_0193-1.jpg
    DSC_0193-1.jpg
    457.4 KB · Views: 773
Top