Jis Jis

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Gasman

Pack Dog
Joined
Oct 26, 2010
Messages
475
Reaction score
0
Location
Johannesburg
Bike
Yamaha XT 660 Z
Hallo almal.

Ek het al so bietjie op die site rond gekyk en lekker gelag vir al die comments en gesprekke. self al n paar stadige ure by die werk vinniger laat verby laat gaan deur rond te surf op die WD site (Baie dankbaar daaroor).
Groot geword in Stellenbosch en woon nou al oor die 2 jaar in joburg.

Het 7jr lank 'n padfiets gery en besluit dis tyd vir die great unknown daar buite, so ek tel woensdag my yamaha 660 Tenere op in die kaap (kan nie wag nie). Hoop om 'n paar van die honde raak te loop op 'n rondpad iewers in Suiderlike Afrika binnekort!  :thumleft:

Gasman
 
Top