jupiter's travels - the story of a journey ( Index Post 1)

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Its a pleasant evening with good company. Except Losper, I can't remember the other guys forum names. Therewere seven of them. I must however gotten pissed early as there was this one guy I kept on seeing double  :imaposer:

And I forgot to take pics  :p They were on a 8 day tour and by now assume they enjoyed it safely.
 
Die pad wat ek jou op gevat het draai af 500m linksaf voor Albertinia soos jy gekom het. Jou foto is die teerpad wat afdraai Gouritzmond toe.
Toemaar jy sal weer kom. ;)
 
                                                             Day 8 - Thursday 16/4/15

ETS and them have a long ride for the day and are up early. Also there's the obligatory group foto.
 

Attachments

  • 100_4294.jpg
    100_4294.jpg
    98.1 KB · Views: 218
  • 100_4293.jpg
    100_4293.jpg
    69.8 KB · Views: 226
ChrisL - DUSTRIDERS said:
Die pad wat ek jou op gevat het draai af 500m linksaf voor Albertinia soos jy gekom het. Jou foto is die teerpad wat afdraai Gouritzmond toe.
Toemaar jy sal weer kom. ;)

Na ek so ent gery het sien ek ek hette gou afgedraai het en herken toe die pad tussen Stilbaai en Gouritz. Ek force myself mos maar net om weer 'n draai te maak  :biggrin:
 
Die weer is steeds trietsig en ek gaan so plek-plek deur die dag ligte reën kry en lekker snotterige paaie ry. Dis OK, en ek sien uit na 'n lekker rustige solo trippie vir die dag voor ek weer vir 'n laaaang naweek my social gesig moet opsit  :lol8:

Hiers hoe die ry bymekaar gekom het. So jaar of wat terug het ek en Lyn die grondpad tuseen Heidelberg en Riversdal gery. Voor mens van Suurbraak se kant af afdraai na Heidelberg toe sien ek 'n grondpad wat aanloop die berge in. Ek hoor later die pad sluit by die Heidelberg/Riversdal grondpadpad aan. Dis die pad, oor Grootvadersbos, wat Chris my beduie het, maw ek ry Heidelberg mis. En dan Gysmanshoekpas oor terug Koedoeskloof toe met so een of twee ander paaie wat Chris ook beduie het.

1. Ek weet al lank van Warmwaterberg, oppad Barrydale toe, en wil nog altyd weet hoe lyk dit daar, so ek gaan maak eers 'n draai. Netjies plek en sal definintief in die toekoms as 'n stop ingewerk word.

2. Oppad Barrydale toe sien ek die mooi reënboog.

3 &4. Vroeër die jaar het Jmol my vertel van Diesel en Crème op Barrydale. Lekker plek vir brekfis. Die eienaar is baie jare al 'n 'picker' en die plek is vol interressante goed. Ek vergeet om nog foto's te neem  :biggrin:

5. Tradeuxpas.

6. Ek het al baie die piekniekplek gesien wat so inloop in die berg in en stop om te kyk. Lekker vir 'n 'stealth camp'
 

Attachments

  • 100_4296.jpg
    100_4296.jpg
    126.5 KB · Views: 223
  • 100_4297.jpg
    100_4297.jpg
    32.2 KB · Views: 224
  • 100_4300.jpg
    100_4300.jpg
    119.7 KB · Views: 217
  • 100_4299.jpg
    100_4299.jpg
    104.5 KB · Views: 218
  • 100_4301.jpg
    100_4301.jpg
    112.7 KB · Views: 215
  • 100_4302.jpg
    100_4302.jpg
    133 KB · Views: 219
Anderkant die berg kan ek sien dit het lekker gereën. Ek het nog nooit Gysmanshoek van die kant af gery nie en is bietjie bekommerd as hy nat is, veral daai skerp draai wat nou die steil bult op sal wees.

1 & 2. Hier is waar die pad regs afsplit Heidelberg toe. Ek hou reguit aan

3. So ent verder, na jy by 'n t-aansluiting links hou, split die pad berg se kant toe na Grootvader bos. Jy ry in en uit.

4. Oppad kyk jy af in die mooi vallei

5. Af die valley in

6. Daars bietjie water maar net voor die driffie is daar 'n diep klipdrif wat ek amper my gat gesien het.

7. En dan klim jy die valley uit.
 

Attachments

  • 100_4303.jpg
    100_4303.jpg
    75.6 KB · Views: 318
  • 100_4304.jpg
    100_4304.jpg
    42.3 KB · Views: 295
  • 100_4305.jpg
    100_4305.jpg
    108 KB · Views: 304
  • 100_4306.jpg
    100_4306.jpg
    74.4 KB · Views: 307
  • 100_4307.jpg
    100_4307.jpg
    80.7 KB · Views: 315
  • 100_4308.jpg
    100_4308.jpg
    97.8 KB · Views: 317
  • 100_4309.jpg
    100_4309.jpg
    34.6 KB · Views: 286
Die pad is lekker hard gepakte gruis so die nat pla nie. Die wereld is mooi en ek ry lekker.

1. Die pad maak so wye loop kloksgewys en sluit dan skerp links aan by die hoof gruispad  wat van Heidelberg af Riversdal toe loop.

2 & 3. Sorry vir al die berg foto's, maar ek hou van in die berge ry.

4 & 5. Afdraai Gysmanshoek toe. Ek twyfel nog. Laas toe ek die pad gery het was hy sleg en nou is hy nat. Ek besluit ek ry en as dit neuk draai ek om.

6. Dis mooi.
 

Attachments

  • 100_4315.jpg
    100_4315.jpg
    49.7 KB · Views: 273
  • 100_4314.jpg
    100_4314.jpg
    73.3 KB · Views: 297
  • 100_4313.jpg
    100_4313.jpg
    71.7 KB · Views: 272
  • 100_4311.jpg
    100_4311.jpg
    72.7 KB · Views: 290
  • 100_4310.jpg
    100_4310.jpg
    76.1 KB · Views: 267
  • 100_4312.jpg
    100_4312.jpg
    67.7 KB · Views: 274
1. Maar ek was verniet bekommerd. Die pad is mooi en daar moes onlangs aan hom gerk gewees het. Die DR is lekker vasvoet

2. Die skerp draai met die bult wat ek bietjie oor geworry het.

3. Mooi uitsig

4. Ek neem nie dikwels selfies nie, maar ek is so tevrede met myself toe ek bo op die pas kom, ek kan nie help nie. Sover is die trip als wat ek wou hê dit moet wees.

5. Anderkant af.
 

Attachments

  • 100_4316.jpg
    100_4316.jpg
    76.3 KB · Views: 288
  • 100_4317.jpg
    100_4317.jpg
    81.6 KB · Views: 308
  • 100_4319.jpg
    100_4319.jpg
    63.4 KB · Views: 274
  • 100_4320.jpg
    100_4320.jpg
    89.5 KB · Views: 291
  • 100_4321.jpg
    100_4321.jpg
    61.6 KB · Views: 297
By die Brandrivierpad gekom sou ek gewoonweg regs draai na dieRiversdal/ Ladismith pad en teer gooi. Chris het my 'n ander pad verduidelik. Net na jy regs draai, so paar honderdmeter, vat jy 'n lnks. Daar's 'n klompie hekke maar die moeite werd. Jy kom dan 'n ent verder nader aan Ladismith by die teer uit. Dis die Miertjieskraal pad. Die wat kan onthou, dis Waar Chris vir Johantjie sy skoolgoed gevat het.

1. Eerste hek. Nog nooit so plaashekslot gesien nie.

Verder, die uitsigte is mooi, maar dan in die karoo is dit altyd mooi
 

Attachments

  • 100_4324.jpg
    100_4324.jpg
    50.1 KB · Views: 276
  • 100_4326.jpg
    100_4326.jpg
    55.3 KB · Views: 294
  • 100_4325.jpg
    100_4325.jpg
    56.7 KB · Views: 298
  • 100_4322.jpg
    100_4322.jpg
    103 KB · Views: 297
Net so ent met die teerpad en jy vat 'n links oor Baviaanskrans. Die bord sê Buffeldrif.

1 & 2. Ons is terug in die Karoo en dis weer warm. Ek kry 'n koelte boom en dis tyd vir koffie

3. Die pad eindig by die R62 en dan ry jy reguit oor en deur Buffelsdrif reservaat tot jy by Winkelplaas kom en dan pad af Koedoeskloof toe.

 

Attachments

  • 100_4328.jpg
    100_4328.jpg
    123.4 KB · Views: 288
  • 100_4329.jpg
    100_4329.jpg
    83.5 KB · Views: 285
  • 100_4330.jpg
    100_4330.jpg
    47.5 KB · Views: 284
Terug by Koedoeskloof wag ek vir Schaun. Die weer het mislik geraak en dit drup weer. Hy kom so net na vyf aan. 'n Gesellige aand lê voor met Veltie, Debbie en nog gaste. Ons eet van gisteraand se Kerrie wat oorgebly. Veltie weet hoe.

Ek sien uit na more se ry en is weer reg vir geseldskap.

Vandag was een van my beste ry dae ooit. Ek het die roete met bietjie detail geskryf, want dikwels as ouens by Veltie kuier wil hulle van 'n mooi dagtrip weet en die is 'n mooie. Kannie die afstand onthou nie maar met baie rustig vat het ek so vyf ure gery.
 

Attachments

  • 100_4331.jpg
    100_4331.jpg
    74.2 KB · Views: 279
  • 100_4332.jpg
    100_4332.jpg
    72.1 KB · Views: 273
Ek is nou moeg geskryf en more gaan 'n interressante dag raak  :ricky:
 
Lekker RR wat my ook lusmaak vir 'gatskuur' maar petrol is duur en tyd is min!

Baie mooi!
 
                                                                Day 9 - Friday 17/4/15

The success of a ride very much depends on your riding partners. When Schaun suggested he join me for the ride to Oasis I had no qualms about it and looked forward to the ride. We've known each other for a long time and some will recall we bro-mance on Tuesday evenings in each others workshops on some project or another. Currently we building him a trailer.

We get along well, but today we'll take our bro-mance to a whole knew level.  :3some:

Now twice before I've ridden from Koedoeskloof to Oasis and arrived in the dark. Schaun has not done these roads before and I want to show him the best on what I think is the most direct route, that we can arrive before dark.

The planned route is the Ladismith gravel road to Laingsburg, Moordenaars Karoo, Oubergpas, Tankwa, Padstal, Katbakkies, Oasis.

We're up early and its raining. First time ever I have to pack in the rain. The forecast for the day is good however, but its cold.
 

Attachments

  • 100_4333.jpg
    100_4333.jpg
    56.2 KB · Views: 225
  • 100_4335.jpg
    100_4335.jpg
    82.1 KB · Views: 236
Top