jupiter's travels - the story of a journey ( Index Post 1)

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Lem said:
Ek lees baie lekker, dankie Gerard.

Daai mooi groen kar in Kareedouw lyk my is 'n +-1970-1972 Ford Fairlaine 500   :thumleft:

Jy's reg dis 'n Fairlaine. Kon nie lekker onthou nie.
 
Weer eens wil ek net sê dat jy n ongelooflike lekker ry pêl is Jupiter.

I am totally riding with you out there.

Thanks.
 
                                                                Day 4 - Sunday 12/4/15

Ons het nog van gisteraand se braai oor so dis nie dadelik nodig vir brekfis nie. Die plan is eers PA toe vir petrol dan oor Swartbergpas, Kruisrivier, Matjiesvlei, Groenfontein waar ons brekfis by die Galery sal eet en dan Calitsdorp waar ons ons eie paaie sal vat. Sakkie-hulle moet vanaand by die huis wees en dan sal ek vir 'n paar dae ronddrentel.

Ek sou aanvanlik vanaand George toe gegaan het om bietjie vir die kleindogter te kuier, maar Lyn kom eers more, so ek besluit om vanaand erens anders te slap. Nog nie idee waar ek sal op eindig nie.

Julle sal onthou dat ek die eerste dag op Joubertina olie ge-check het en dit het geen gebruik gewys nie. Vrydagmiddag op PA, 208 myl verder, moet ek amper 'n liter ingooi. WTF. Ek is nou besorg oor die olie en check weer. Top weer op. So oor die volgende klompie dae kry ek 'n patroon en so elke 150myl gooi ek 'n pint in. Weird deel is die bike rook glad nie.

Smoke break by de eerste driffie en ek speel weer fotograaf
 

Attachments

  • 100_4246.jpg
    100_4246.jpg
    84.4 KB · Views: 213
  • 100_4245.jpg
    100_4245.jpg
    98.9 KB · Views: 213
  • 100_4248.jpg
    100_4248.jpg
    95.9 KB · Views: 207
  • 100_4247.jpg
    100_4247.jpg
    91.6 KB · Views: 209
Sorry vir die dwars foto's. Ek weet nie hoe om dit reg te maak nie. Ek rotate in my file, dan kom dit steeds so uit.
 
Die verpligte foto's by die TOP en dan andekant af. Jy kan dit soveel keer ry as jy wil en dit bly mooi. Elke keer as jy ry is dit 'n ander tyd van die dag en 'n ander foto.
 

Attachments

  • 100_4249.jpg
    100_4249.jpg
    100 KB · Views: 332
  • 100_4250.jpg
    100_4250.jpg
    59.2 KB · Views: 295
  • 100_4251.jpg
    100_4251.jpg
    83.8 KB · Views: 299
  • 100_4252.jpg
    100_4252.jpg
    55.9 KB · Views: 327
  • 100_4253.jpg
    100_4253.jpg
    79.1 KB · Views: 298
  • 100_4254.jpg
    100_4254.jpg
    83.1 KB · Views: 326
  • 100_4255.jpg
    100_4255.jpg
    45 KB · Views: 300
By Kruisivier hou ons regs met die Groenfonteinpad en stop by die gallery vir brekfis. Lekker plek en aangenaam so onder die bome. Dan is dit Calitsdorp toe by die dam verby en 'n foto van die mooi kerk.

So klompie jare terug slaap ek en Lyn met 'n Wintertrip oor by die Dorpshuis. Daai blerrie klok, wat elke 15min slaan, hou ons heelnag wakker.

Ons groet ons groete en Sakkie-hulle is oppad Kaap toe. Dit was 'n lekker paar dae se kuier. Thanks manne. Sakkie se RR van ons kuier is hier https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=171710.0
 

Attachments

  • 100_4258.jpg
    100_4258.jpg
    122.7 KB · Views: 321
  • 100_4260.jpg
    100_4260.jpg
    79.4 KB · Views: 289
  • 100_4259.jpg
    100_4259.jpg
    90 KB · Views: 316
  • 100_4256.jpg
    100_4256.jpg
    76.8 KB · Views: 331
Lekker om alles weer te herleef, sien uit na die res van jou reis!
 
So met die ry vanoggend het ek op my plan besluit... Rooibergpas oor in Ladismith se rigting, sê hello vir Veltie, gooi petrol in, trek geld en dan Garciapas oor Riversdal toe, sê hello vir Chris en Amanda op Stilbaai, slaap erens langs die see en more George toe.

Maar soos julle weet, die paadjie hel toe is geplavei met die beste bedoelings.

Rooibergpas is mooi en die pad in goeie toestand(OK, vir die regte bike en die DR is die regte bike)

Dis lekker om weer op my eie te wees. Ek het die paar dae se saamry geniet, maar in my binneste is ek 'n solo ryer. Dis geen refleksie op my rygenote nie, dis ek wat 'n kluisenaar is. Dis maar eers die laaste paar jaar op WD's wat ek probeer om sosiaal te wees.  :3some:

By die top van Rooibergpas pak ek eers my klippie op die staple om dankie te sê en ander rysigers goed toe te wens
 

Attachments

  • 100_4261.jpg
    100_4261.jpg
    63.9 KB · Views: 288
  • 100_4262.jpg
    100_4262.jpg
    105.4 KB · Views: 292
  • 100_4263.jpg
    100_4263.jpg
    51.6 KB · Views: 293
  • 100_4264.jpg
    100_4264.jpg
    43.7 KB · Views: 280
:sip: Hulle se mos dat die spoorweg werkers wat langs die spoor gebly het en so baie kinners gehad omdat die trein hulle 2 uur in die oggend wakker geblaas/fluit het, die klok het seker ook daai uitwerking gehad......... hopelik nie op oom Jup nie,,,,,
 
By Koedoeskloof aangekom is Veltie hulle 'n kaalkol en ek ry Ladismith toe. Dis 1430 die middag en die krag is af... kom eers 1600 weer aan en ek kannie solank rondsit nie. Nerens kan ek koffie kry nie en die ATM's is dood. Ek het net R50.00 aan my.

En so met die ronddrentel ry ek so wragtig in Breinsel vas. Gistermiddag spot ek en Sakkie nog en wonder waar hy nou al verdwaal het. Onthou, hy moes vamiddag in Patensie gewees het. Hoe de moer beland hy in Ladismith. So verdwaal 'n man mos  :imaposer:

Ek gooi bietjie petrol in en beluit om maar Calitsdorp toe te ry en sien wat daar aangaan... kry geld en petrol en gaan slap oor op Oudtshoorn.

Op Calitsdorp kom ek so reg en mik vir Smitswinkel net so 20km buite die dorp vir koffie. Ek dooi nou al van die lus.Dis laatmiddag en die mense maak al toe maar geen problem en hulle sort my uit. Ek is honger en hulle vra wil ek iets hê. Ek voel bietjie sleg want ek sien hulle mik huistoe, maar sien pap en wors op die menu. Kannie weerstaan nie en dit was die moeite werd. Dis 'n klomp kos en ek spaar helfte vir later die aand.

So met die geseld vra hulle waar slap ek vanaand. Weet nie. Die Tannie wat daar werk verduidelik my 'n kampplek by kruisrivier. Hoekom nie ?

En dis die ding van alleen ry... jy laat die onderbrekings bepaal waar jy heen gaan en altyd maak dit vir 'n goeie trip. Ek wil nooit rerig weet waarheen ek gaan nie. Ek soek vir die onderbrekings.
 

Attachments

  • 100_4265.jpg
    100_4265.jpg
    71.5 KB · Views: 291
Net pad af van Smitswinkel in die rigting van Calitsdorp vat jy 'n regs Redhills en Kruisrivier toe. By Kruisrivier hak jy regs rigting van Swartbergpas. Net so 200m verder is die Kruisrivier kampplek. Pragtig. Bêre hom maar in jou travel boekie.

En hier is my onderbreking. Ek hou van alleen ry, maar dis lekker om in die aand bietjie geselsskap te he. Daar's 'n afgetrede paar wat daar kamp en ons maak gou vriende. Gawe mense. Hulle bly op Barrydale en toer rond met 'n seswieldryf Landrover defender camper, en 'n Suzuki wat hulle saamsleep. Pragtige ding, maar ek vergeet om 'n foto te neem.

Die man, Terry is 'n ingeneur wat vir jare die wereld vol gewerk het. Dis 'n lekker kuier.

Die laaste foto is die volgende oggend geneem.


 

Attachments

  • 100_4268.jpg
    100_4268.jpg
    82.8 KB · Views: 276
  • 100_4266.jpg
    100_4266.jpg
    54.1 KB · Views: 279
  • 100_4267.jpg
    100_4267.jpg
    82.6 KB · Views: 284
Lekker om so rond te drentel, mooi paaie wat julle manne gery het.  As ek weer van gatskuurders praat, dan praat ek van julle  >:D :biggrin:
 
                                                              Day 6 - Monday 13/4/15

Those who did National Service in Oudtshoorn will remember Lategaansvlei. Maybe not with fondness. Anyhow, for years  I've been riding the R62 and Kruisrivier roads. Everytime I see the turn-off I say one day I must ride it.

Today is 'one day' Last night when I decided to camp at Kruisrivier the idea popped in my head that I can then at last ride that road. A good decision.

I head in direction of Swartberg pass and a few kilo's on take the right direction R62. Its a beautiful road and early morning ride.
 

Attachments

  • 100_4269.jpg
    100_4269.jpg
    58.7 KB · Views: 278
  • 100_4270.jpg
    100_4270.jpg
    74.7 KB · Views: 282
  • 100_4271.jpg
    100_4271.jpg
    78.8 KB · Views: 290
  • 100_4272.jpg
    100_4272.jpg
    55.7 KB · Views: 275
  • 100_4273.jpg
    100_4273.jpg
    61 KB · Views: 316
In Oudtshoorn I go for brekfis at this nice restaurant and then take the Vergelegen road to Deyselsdorp. Its a beautiful ride. From there its Paardepoort and over Outeniqua pass to George.
 

Attachments

  • 100_4281.jpg
    100_4281.jpg
    59.7 KB · Views: 266
  • 100_4282.jpg
    100_4282.jpg
    42.2 KB · Views: 309
  • 100_4280.jpg
    100_4280.jpg
    79.1 KB · Views: 288
  • 100_4278.jpg
    100_4278.jpg
    87.4 KB · Views: 262
  • 100_4277.jpg
    100_4277.jpg
    88.4 KB · Views: 266
  • 100_4275.jpg
    100_4275.jpg
    71.3 KB · Views: 283
  • 100_4274.jpg
    100_4274.jpg
    93.1 KB · Views: 261
For the next two days I visit with my granddaughter in George. My ass hurts and I need a rest. Tuesday morning I pop in at Hendri at George Yamaha and ask for a bit of workshop space and a lift to service the bike. Thanks my maat  :thumleft:

The plan was to visit and  only leave on Thursday to meet up with Tiger8 at Koedoeskloof, but by Tuesaday afternoon I'm clausterphobic and decide to leave the next day and ride around a bit.

While riding around George on Tuesday I also pop in to see my BIG friend Fat-b. They're still doing Ok and the kids are growing bigger.
 
                                                                Day 7- Wednesday 15/4/15

Yesterday it drizzled on and off all day. Today is just plain miserable, wind and rain again. I'm not in a rush and leave when I'm ready. I head out on the R102 as I avoid national roads where the cars chase me down.

General direction is Stilbaai and then somewhere in the Overberg where I'll camp by the see somewhere tonight. I've not been over Malgas pont for a while and am looking forward to it.

1.First stop is The Dekke at Grootbrak. Its bleddie cold and the coffee is welcome.

2. Some time ago I visited Chris and he took me on a gravel road that brought us out just past Albertinia. I want gravel and when I think I find it I tyrn-off. It goes towards Gouritzmond and then gravel to Stilbaai. I think it was the wrong turn-off but nevertheless enjoyable.

3. It had rained just before I gotto the gravel and the road is lekker snotty, but the DRhandles it well. King KT966 rear and T63 front.

4. I see the rain towards Stilbaai and

5. Stop to put my rainsuit pants on. I don't like getting wet.
 

Attachments

  • 100_4284.jpg
    100_4284.jpg
    54 KB · Views: 248
  • 100_4285.jpg
    100_4285.jpg
    60 KB · Views: 226
  • 100_4286.jpg
    100_4286.jpg
    67.7 KB · Views: 227
  • 100_4287.jpg
    100_4287.jpg
    80.1 KB · Views: 247
  • 100_4288.jpg
    100_4288.jpg
    94.4 KB · Views: 231
Its always pleasant visiting Chris and Amanda. She makes real good coffee  :biggrin: and offers me a sandwich.

I've  got to decide about the rest of the day. The weather is unpleasant and camping by the sea might be a bad choice. I remember ETS and some friends are on a tour and staying with Veltie tonight. Would be nice to see him again and tomorrow I can do a road between Heidelberg and Riversdal I saw once before.

I know there are some turn-offs I'm not sure of and ask Chris for directions. When my head zings I ask he rather draw me a map. I have been known to get lost with his directions  :lol8:
 

Attachments

  • 100_4452.JPG
    100_4452.JPG
    211.3 KB · Views: 238
The afternoon passes all too quick and soon its time to say goodbye. I give myself about an hour and a half to get to Koedoeskloof over Riversdal before dark.

I love riding Garcias, but bump into road works. Stop and goes still give me the Heebeegeebees. Some pics in the pass and on the road.
 

Attachments

  • 100_4289.jpg
    100_4289.jpg
    56 KB · Views: 221
  • 100_4290.jpg
    100_4290.jpg
    56.3 KB · Views: 220
  • 100_4291.jpg
    100_4291.jpg
    45 KB · Views: 227
  • 100_4292.jpg
    100_4292.jpg
    48.4 KB · Views: 223
Top