Just another dog

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

ChrisMann

Race Dog
Joined
Oct 11, 2009
Messages
1,074
Reaction score
84
Location
Upington
Bike
KTM 990 Adventure
Yes, yes. Wil net hallo se aan almal. Lees al lank die forum. Ons het die lekkerste paaie hier in die Noord-Kaap. Glip so 2 maal per jaar Namibie toe. Verkieslik stippelyn padjies. Laas naweek weer lekker trippie gehad. Weskus & Richtersveld in 3 dae. My ou yster luister as ek vir hom fluister!

Sal nog Kaokoland en ander trippies wat ek gedoen het op forum plaas.  Moet dit seker maar vertaal vir al die Wilde Honde.

Laat week asb. as julle 'n draai hier in my valley kom maak. Meeste ouens hier het GS'e, so hulle kan/wil nie altyd saam ry nie.

Hier is 'n foto ook. Dit was my bagasie vir 2 weke. Slaapsak, matras, ekstra brandstof en tyre levers ingesluit.
 

Attachments

  • Indiemiddelvan.jpg
    Indiemiddelvan.jpg
    55.5 KB
Top