VIS ARENDE IS WEER NAMIBIA TOE, DAREM NET DIE SUIDE

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Demmit!! Nog 'n uit die boeke RR!! Baie dankie Visarende!!

Is die knie nou die ander knie? Jy het mos al 'n knie vervanging gehad as ek reg onthou...

Baie sterkte en hoop alles verloop vlot!

YSTERS!!! :deal:  :deal:
 
HB 9 said:

Dankbaar. 

Yip, die anner knie het besluit om sy maatjie te join.  :eek7:  Die regter kant se knie wat baie vroeer vervang is is beter as nuut.  :thumleft: :thumleft:
 
Jinne.  Ek het nou lekker gelees.

Dis 'n trip duisend - dis eintlik hoe dit moet wees.......

Sien Nannie beweeg met daai rooi fiets.  :deal: :deal:

So jy is nou sonder bril en knieg  ???  Sterkte my maat.
 
JMOL said:

Thanks, Jaco.  Die trip was bevange.  Jy moet vir 'n slag nou saam kom.  Ek gaan niks sê oor die knie en die bril nie.  8) :eek:
 
Ons moet weer ry soos toe ons nog jonk was  :thumleft:
 
JMOL said:
Ons moet weer ry soos toe ons nog jonk was  :thumleft:

Wie is oud ? :eek: :eek:

Ek is iewers tussen 16 en 20 met nog 'n paar jaar ondervinding by  :lol8: :lol8:
 
Mev Vis Arend said:

Is dit wat jy vir jou lyf probeer wys maak as jy soggens uit die tent kruip!! ;) :lol8:
 
ChrisL - DUSTRIDERS said:

Jy ken my te goed.  8)
 
Ek leef by die gesegde wat n ou skeerder op n dag in die skeerhok kwyt geraak het. Hy het gesê hy het op n kol by n ou duisman geskeer wat gesê het as jy oor die 50 is en jy word die more sonder n pyn aan jou lyf wakker moet jy weet jy is stil in jou slaap dood!! ;) :lol8: :imaposer:
 
Dankie julle twee dit is weer 'n wenner RR. Julle weet darem net hoe om die lewe te geniet.

Sy is maar eensaam na die skielike en ontydige dood van haar man in Augustus.
Is hulle van Knouwds? Laas jaar in Augustus tydens die Land Rover Trophy daar anderkant Keetmanshoop was daar Knouwds mense wat ook die event by gewoon het en daar en dan by die Land Rover Owners Namibia aangesluit het en die man is 'n week later skielik oorlede.  Ek sien jou vriendin het net Toyotas en het maar net gewonder.

Groete by die huis, jammer ons het nie mekaar gesien toe julle hier naby ons very is nie.
 
Man from Nam said:

Dankie my vriend.  :thumleft:  :thumleft:

Nee, hulle van is Heunis, en ja, hulle het 'n spul Toyota's, Land Cruiser,  Fortuna en Hilux.  Dan natuurlik 2 van daai draadkarre (Uri'es).  Maar sy gaan goed aan, sy doen haar ding, is tot nou besig om huis te rewamp.   
 
Lekker om weer 'n RR van die Arende te lees Louis. Toe jy daai knie-storie vertel en sê jy voel sommer iets is nie reg nie toe kry ek my 11 Januarie se valletjie se gedagte en my diagnose was toe reg..

Ek moes self vir ACL rekonstruksie gaan en MCL/PCL alles afgeskeur teen slakkepas. agterste kruisligament hang darem nog aan 'n aar :) Sterkte, ek is 27 Jan opereer en het 'n week gelede die brace en krukke gelos, been is maar nog onstabiel maar ek oefen hom.. nou bietjie langer as 2 mnde terug maar Dr sê ek is bietjie haastig..

Ek sien jul geniet die klein fietsies..
 
Dankie Dewald.  Yip daai kleiner fietse gee my net meer genot as die groot swaar goed.  Hy het sy beperkings, maar ek kan daarme saamleef.  :thumleft:

Daai knie storie is maar 'n wetter.  Dr kan eers oor 6 maande of langer op, intussen is ek heeldag aan die gang met die brace.  As ek die brace afhaal wil ek om moer.
Wat jou knie aanbetref dink ek ook jy is so effe haastig.  Probeer maar solank as moontlik daai brace dra sonder dat die been/knie lui raak. 

Sterkte met daai knieg en groete.    :thumleft:
 
Ja ek dink met deesdae se betroubare kleiner fietse is dit eintlik die rigting om te gaan. Wat die knie aanbetref oefen ek hom maar so veel moontlik. Ek kan al trappe opklim maar af is maar 'n storie, mens kan nie glo hoe swak jou been raak sonder 2 mnd'e se oefening. Maar ek het mos darem nog die ouderdom aan my kant. Sterkte ou maat, laat wrk maar daai knie sodra jy kan. Intussen kan jy vir ons nog RR's skryf  :deal:Ek was nou lank nie baie aktief op forum. Het jy die 2 groot fietse en karretjie gehou?
 
S10 verkoop, ons het nog net die XR650L, dan die crf250l en crf250 rally.  Die karretjie is nog daar, eintlik mos die vrou sin, so as ek hom verkoop kan ek net so wel my eie begfranisdiens reel.  :eek7: 

Die groot rr's kom, hulle moet net die tralies oopmaak, dan skuur ons weer gat.  Ons is eintlik Mei oppad Nam toe, Kaokoland/Damaraland.  :thumleft:
 
Vis Arend said:

Sorg net dat daar koek en tee is asb  :deal: :imaposer: :imaposer:

Ek dog daai 250 is al weg?
 
Hom op die ou end teruggekoop.  :eek7:  Hy ry darem te lekker.  :biggrin:
 
Baie lekker gelees Arende!!

Bly om die 2 blikbekers nog te sien  :thumleft:

Groete
 
Dit was ook ongelukkig my ervaring by Solitaire. Was altyd een van my gunsteling plekke om oor te slaap, maar na ek ook uitgebyt is in die winkel en die kampterrein met sy swak tariewe stop ek net vir Petrol en as daar dalk n warm brood in die bakery is sal ek hom in pak. Daar is heelwat ander opsies vir kamp in die area.
 
Top