Kaapstad na Nelspruit - 2800km op 'n strykplank

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Noneking said:
Hey [member=14604]JesseH[/member] , do you still pick up older men on bike forums? :peepwall: :imaposer:

Why do you ask? Do you need a pick me up? Oh ja, and also you're welcome :3some:
 
JesseH said:

[emoji6][emoji6]

Sent from my iPhone using Tapatalk
 
MildlyWild said:
Good ride and a good read!  But bad timing since I cannot go anywhere at the moment [emoji24]

Yeah, itching to do something like this once we get our freedom back!!

IN DUST I TRUST
 
Nice TR, thanks!!!

........is dit net ek wat wonder, maar hoekom het daai frame so gekraak?? Die HP is tog sekerlik nog meer versterk en ge design met daai tipe ry in mind??
 
petri oosthuizen said:

Rookie mistake.... ek het die fiets oorlaai. Dit nie gemaak met bagasie in gedagte .
 
Hmmmm........OK, wil nie hare kloof nie.
 
Hare kloof?
Nee wat, bedoel net die HP2 het glad nie dravermoë op subframe nie .  Ten spyte daarvan het ek al my bagasie en 5l petrol daarop vasgemaak en en die subframe gebreek. My fout, as ek enigsins vooraf opgelees het daaroor sou ek geweet dit dit gaan gebeur. Was baie vies op daardie stadium, maar sal dit nie weee so doen nie
 
Shot, weereens, maar net gedink die HP2 is iets wat meer punishment sou kon vat, hy is tog design daarvoor - punishment, soos in meer punishment as 'n GS of iets soortgelyks?
Maar ja hoor ook wat jy se, dalk nie met bagasie op die subframe area (agter) nie.
Ook nou nie asof jy SOVEEL baggage gehad het nie of??

Anyway - lyk BEFLONK nadat hy herstel is :thumleft:
 
Top