Kaokoveld is mooi.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Die report raak net beter !  Sien julle het gesukkel met water, het julle water purification tablette saamgevat of was daar net niks water gewees nie?
 
1ougat said:
Hoe werk die drie spieel setup?

Wouter het die spieel onder sy handelbars so dit uit die pad is en opgestel so hy kan staan en sien wat agter hom aangaan. Dit werk baie goed.
 
KTM Jagermeister said:
Die report raak net beter !  Sien julle het gesukkel met water, het julle water purification tablette saamgevat of was daar net niks water gewees nie?

Ons was baie gelukkig om 5L water te kry by Van Zyls kamp plek want die generator is weg.  Dit was skoon maar ons het purification tablets ingesit.
 
Fulltaps said:
1ougat said:
Hoe werk die drie spieel setup?

Wouter het die spieel onder sy handelbars so dit uit die pad is en opgestel so hy kan staan en sien wat agter hom aangaan. Dit werk baie goed.
Pla dit nie as hy die handle bar al die pad links of regs moet draai nie?

Dit is eintlik 'n goeie plan.
 
Pietcoke said:

Alles werk 100% !!
 
Dis ook uit die pad uit sodat hulle nie afbreek nie.
 
Bessie said:

Thanx :thumleft:
 
Ons het laasjaar Epupa valle gedoen en die grootste rede waarom ons Puros gemis het was brandstof.  Ek aanvaar julle het spesiaal reelings getref.
 
sidetrack said:
Excellant, the DRZ's are built for that terrain  :thumleft:

Thats for sure..There was one rocky climb I would have battled with on my old XR 650R !!
 
Lekker RR Fulltaps!

That is some awesome terrain you covered  :drif: :drif:

Cheers

Mambat
 
sidetrack said:
What fuel range did you guys need ?

I have a 30L Safari tank on  my Drz and Bessie a 17L on hers so between us @ 22km/L can cover just over 400km each. That should be the minimum safe mileage  needed per bike.
 
Mambat said:
Lekker RR Fulltaps!

That is some awesome terrain you covered  :drif: :drif:

Cheers

Mambat

Shot Mambat !! Maybe you can get something with a little less horses and join us next year ??
 
Top