KTM Jagermeister
Pack Dog
Die report raak net beter ! Sien julle het gesukkel met water, het julle water purification tablette saamgevat of was daar net niks water gewees nie?
1ougat said:Hoe werk die drie spieel setup?
KTM Jagermeister said:Die report raak net beter ! Sien julle het gesukkel met water, het julle water purification tablette saamgevat of was daar net niks water gewees nie?
Pla dit nie as hy die handle bar al die pad links of regs moet draai nie?Fulltaps said:1ougat said:Hoe werk die drie spieel setup?
Wouter het die spieel onder sy handelbars so dit uit die pad is en opgestel so hy kan staan en sien wat agter hom aangaan. Dit werk baie goed.
Pietcoke said:Pla dit nie as hy die handle bar al die pad links of regs moet draai nie?Fulltaps said:1ougat said:Hoe werk die drie spieel setup?
Wouter het die spieel onder sy handelbars so dit uit die pad is en opgestel so hy kan staan en sien wat agter hom aangaan. Dit werk baie goed.
Dit is eintlik 'n goeie plan.
Fulltaps said:Pietcoke said:Pla dit nie as hy die handle bar al die pad links of regs moet draai nie?Fulltaps said:1ougat said:Hoe werk die drie spieel setup?
Wouter het die spieel onder sy handelbars so dit uit die pad is en opgestel so hy kan staan en sien wat agter hom aangaan. Dit werk baie goed.
Dit is eintlik 'n goeie plan.
Alles werk 100% !!
Thanx :thumleft:Bessie said:Fulltaps said:Pietcoke said:Pla dit nie as hy die handle bar al die pad links of regs moet draai nie?Fulltaps said:1ougat said:Hoe werk die drie spieel setup?
Wouter het die spieel onder sy handelbars so dit uit die pad is en opgestel so hy kan staan en sien wat agter hom aangaan. Dit werk baie goed.
Dit is eintlik 'n goeie plan.
Alles werk 100% !!
Dis ook uit die pad uit sodat hulle nie afbreek nie.
sidetrack said:Excellant, the DRZ's are built for that terrain :thumleft:
sidetrack said:What fuel range did you guys need ?
Mambat said:Lekker RR Fulltaps!
That is some awesome terrain you covered :drif: :drif:
Cheers
Mambat