KAROO AND BAVIAANS TRIP, AUGUST 2019

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
What a lekker tour and report through some of the most beautiful parts of our country.
I can only hope to retire in the same style one day
To Hanks for sharing the trip

Sent from my BV9500 using Tapatalk

Baie lekker trippie, wens my vrou kan die self vertroue kry om so grondpad te ry, Die pad daar deur die Baviaans het darem maar versleg
vandat ek so paar jaar terug daar deur is met my Rangie.
 
LRFan said:

Gee kans, dalk gebeur dit nog.  My vrou het lank ge-pillion, toe haar 1ste bike gekry.  Sy het gery maar dit nie geniet nie.  Toe weer ge-pillion tot een oggend, toe word daar vir my gese sy soek haar eie bike.  Nou ja, vandaar is die gort gaar.  Ek wonder of sy ooit weer sal pillion. 
 
LRFan said:
Baie lekker trippie, wens my vrou kan die self vertroue kry om so grondpad te ry, Die pad daar deur die Baviaans het darem maar versleg
vandat ek so paar jaar terug daar deur is met my Rangie.

Sal die Honda 250 Rally soos Mev Vis Arend s'n nie dalk vir haar werk nie? Want ry kan sy ry, maar 'n swaar fiets tap nogal mens se self vertroue as mens nie lekker kan voet neersit nie :(
 
Ri said:

Nes jy daar se Ri.  Nannie se eerste fiets was te hoog vir en en sy het bly omval want haar bene is te kort vir die bike.  Sy se self sy het nie met waardigheid geval nie, net opgemoer.  :lol8:  Hierdie 250 is na haar size verlaag en nou kry jy haar nie af van die ding nie.  :biggrin:
 
Ri said:
LRFan said:
Baie lekker trippie, wens my vrou kan die self vertroue kry om so grondpad te ry, Die pad daar deur die Baviaans het darem maar versleg
vandat ek so paar jaar terug daar deur is met my Rangie.

Sal die Honda 250 Rally soos Mev Vis Arend s'n nie dalk vir haar werk nie? Want ry kan sy ry, maar 'n swaar fiets tap nogal mens se self vertroue as mens nie lekker kan voet neersit nie :(

Kom kuier gerus dan kan sy vir Bettie vat vir 'n spin  :biggrin:.  Ek het eers 'n Tornado gehad, maar het sommer nog so in die leer stadium moeg geraak vir omval.  My kort bene kon nie bykom as ek gestop het nie en my gatte was te stadig om "oor te skuif".
Bettie is 'n CRF 250 L.  Superfoxi het met haar shocks of iets getoor en albei voete raak nou lekker grond. Laat jou vrou ook eers "gravel highways" ry.  Sy sal vinnig genoeg selfvertroue kry vir bietjie meer tegnies.  :thumleft:
 
Nou het ek darem lekker saamgery,mooi gedoen julle twee,nice fotos ook :thumleft:
 
Puik, bitter lekker saam gery,  :thumleft: julle mag maar.
 
Ri said:
LRFan said:
Baie lekker trippie, wens my vrou kan die self vertroue kry om so grondpad te ry, Die pad daar deur die Baviaans het darem maar versleg
vandat ek so paar jaar terug daar deur is met my Rangie.

Sal die Honda 250 Rally soos Mev Vis Arend s'n nie dalk vir haar werk nie? Want ry kan sy ry, maar 'n swaar fiets tap nogal mens se self vertroue as mens nie lekker kan voet neersit nie :(

As ek mag inbreek maak hier. My vrou se eerste fiets was n klr 650, want ek het n klr 650 gery, so dit maak sin, spaar parte gewys en gereedskap. Maar sy is deur hel, en dit is nie baviaans hel nie, elke keer as ons grond pad ry. @0 km/uur maks. Ek het alles prober laer gemaak en diens meer. Sy kon net nie vat kry aan hom nie. Toe kom bumble bee oor ons pas. 250 cc Honda tprnado. So geel en swart een. Dis bumble bee se naam ontstaan het. Nou sukkel ek om by te hou. Het self al hier en daar op hom rond gerits, maar soos Chris genoem het. Party mense is maar net nie gemaak vir sekere fietse nie. Die onderstreep is, sy ry no lekker, en is bly as ons grondpad gaan soek, waar sy nou so 60/70 km /uur handhaaf. Beste besluit waat ons kon maak.
O ja, baie lekker saam gery dankie. Daai droeë karoo is darm mooi. Ook een van my groot drome om eendag daar te gaan ry
 
MRK Miller said:

Uit die perd se bek.  :biggrin:  :thumleft: :thumleft: :thumleft:
 
Great RR Visarend!!  Did I miss the story about the missing camera somewhere?  :pot:  And what about the locked gate, did Hardy tell you what was on the other side or where to find the key?  :deal:  Kudos to your wife.  I remember my first time through that stretch of water and almost saw my gat there too!!! Looking forward to the next RR!
 
Dacquiri said:

Thanks and nope, you did not miss the story about the missing cam.  I am a young old fart and completely forgot about it, thanks for reminding me.  :biggrin:

I don't think Hardy knew I was going to take the wrong turn and end up at the locked gate.  :patch:  I told him after the fact and he explained to me where that road leads to.  We still want to visit the place, apparently awesome there.  If I remember correctly it is Rooiheuwel Guest farm.    I wish I knew where to find the keys at that time, the riding there was awesome.  :thumleft: :thumleft:

Our next rr will appear soon, it will be our southern Namibia trip.    :deal: :thumleft: :thumleft:
 
OK, the story about the missing camera is like so. 

As most know my wife was always on camera duty as she was the pillion and she took nice phodies while we were riding.  Now she is on her own bike and there is no time for her to take the pics.  Between the GoPro and the cell phone, I carry a little camera around my next and when I see a nice scene I stop and take some pics.  It is actually a schlep but still better with the camera in the tank bag or top box.   

We left Loxton the morning and through Oukloof I stopped to take a photo.    After that I removed the camera from my neck and put into my jacket side pocket.  We proceeded and passed some farm gates which had to be opened and closed.  Through Merweville and approaching Rammelkop pass we stopped again for another photo session.  It was then that I realized that the camera was gone.  That was it, I was da moer in but knew there was nothing to be done. 
We slept that night in Sutherland.

The following morning we proceeded on our trip and slept that night in Montagu.  There we received a message from Bie (Jansenville) and Eugene (Veltie) that some farmer found our camera and posted it "found" on one or other Karoo Whattapp group.    Sakkie du Toit, the farmer, said he found the camera at one of his farm gates.  Not knowing who's camera it was he searched the photos on the camera and found only one photo of a person with a helmet on.  He posted a close up of the photo and described it as 2 people riding motorcycles.  Apparently the post was further shared on other groups such as Meerkat and the like.  A couple of people ID my wife and they knew it was the Vis Arende.  Over and above the messages received from Bie and Veltie, we received several notification from family and friends.

At the end I contacted Sakkie who then send the camera to me via Postnet.  I received the camera a few days later, with few scratch marks but still in working condition.  I asked for his banking particulars to at least pay for the Postnet and some money towards his fuel, but he refused to give it to me.  His only comment was.  "Laat dit 'n les vir julle wees, julle ry nie net hier by my plaas verby sonder om te kom kuier nie."  :patch: :biggrin:

We cannot thank Sakkie enough for his kindness and the effort he went through in sending the camera to us.  We owe him big time and the favor will be returned, one day.  :deal: :deal: :thumleft:   
A big thank you also for all who notified us about the camera that was found.  :thumleft: :thumleft:

It is nice to know that there is still good people out there.  :thumleft: :thumleft: :thumleft:
 
  His only comment was.  "Laat dit 'n les vir julle wees, julle ry nie net hier by my plaas verby sonder om te kom kuier nie."  :patch:

By so n goeie ou hoop ek dit reen lank en saggies sodat als diepnat word. :deal: :thumleft:
 
ChrisL - DUSTRIDERS said:
  His only comment was.  "Laat dit 'n les vir julle wees, julle ry nie net hier by my plaas verby sonder om te kom kuier nie."  :patch:

By so n goeie ou hoop ek dit reen lank en saggies sodat als diepnat word. :deal: :thumleft:

Al wou hy niks vat nie het ek hom wel 'n goeie reen seisoen toegewens, hoop van harte dit het gehelp.  :thumleft:
 
very nice trip Vis Arend

Leka to see you both riding now and you still going strong

Thanks for sharing always inspiring seeing your rides.........
 
Mother said:

Thanks bud, yip, wifey wanted her own scoot and she is enjoying it.  :thumleft: :thumleft:
 
Top