Klein Karoo's Anysberg mountain sleepover - brrrrr...friekkin brrrrr(lotsa pics)

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Natuurlik kan ek nie afsluit sonder die foto nie, het vinnig uitgewerk dit moes van die BM ou gekom het....
Fidel se ponie het so bietje moeg begin word

2630572144_dd470e9887.jpg

[/quote]

Ja ja, maar daai kort gat KTM ponie was ook eertse daar om te help toe die BM op sy rug lê en rus in die sand... mos die GS ding. Ek kan nie glo julle het nie 'n foto daarvan nie.
Thanks brasse en hoop om weer gou so trip saam hulle almal te doen.
 
Fourie-kop said:

Kyk mooi in die foto...

Fidel se fiets lê op sy rug en ek mik al klaar met my kamera... Frohan sukkel frantically om sy kamera uit te kry... en wel, die actual foto is deur Fourie-Kop gevang...

:imaposer: :imaposer: :imaposer:

Dis soos wanneer Paris/Britney uit 'n kar uit klim... Almal is reg vir die foto...

:imaposer: :imaposer: :imaposer:

Bus said:

Ja, thanks julle naai*rs.  :). Moenie woory, ek het nog baaie roetes vir julle. ;)

Well done guys, and thanks for the great company. Youre all pretty hardcore.

But next time, we all go up here.

Attachments

  • IMG_0196.jpg
    IMG_0196.jpg
    49.4 KB
I have just kicked myself good and solid for missing this weekend.

Great RR and you can see the drank winkels were emptied along the way.  :thumleft:
 
We didnt drink all that much...  >:D
 
Attachments

  • IMG_0158.jpg
    IMG_0158.jpg
    62.5 KB
  • IMG_0159.jpg
    IMG_0159.jpg
    82.2 KB
Ok sorry I responded to the wrong thread, ooppppssss. I can now see that it was a well dehaved, soul seaching and kumbala weekend.

Just my type of weekend. >:D
 
:imaposer:  That invisible chair i tried to sit on....dammnn, julle boggers is darem vinnig met `n kamera.

Frohan ou maat, jy moes gese het dan het ek saam gery en die foto onder die brug geneem, dit sou baie beter gelyk as daar iemand op daai ander oranje perdjie ook gesit het.  Ons dog almal jy en Fidel wou `n KTM oomblik gehad het....ek sou nie sleg gevoel het as julle my gevra het om my donkie eenkant te parkeer nie..... ;D
 
Frohan Visser said:
Hi my broer,dis Coke in daai blikkie!!!!

....mhhmm, ja en daar is chips in my pakkie  ;D ....Fidel en Bus stink nog na kaneel, ek ruik nog in hulle posts hierso....sommer lus vir pannekoek nou.
 
Bus said:
Fourie-kop said:
2630572144_dd470e9887.jpg

Ja ja, maar daai kort gat KTM ponie was ook eertse daar om te help toe die BM op sy rug lê en rus in die sand... mos die GS ding. Ek kan nie glo julle het nie 'n foto daarvan nie.
Thanks brasse en hoop om weer gou so trip saam hulle almal te doen.

Kyk mooi in die foto...

Fidel se fiets lê op sy rug en ek mik al klaar met my kamera... Frohan sukkel frantically om sy kamera uit te kry... en wel, die actual foto is deur Fourie-Kop gevang...

:imaposer: :imaposer: :imaposer:

Dis soos wanneer Paris/Britney uit 'n kar uit klim... Almal is reg vir die foto...

:imaposer: :imaposer: :imaposer:
Wat julle vergeet is dat Frohan het vergeet om 'n "side stand" te koop saam met daai fiets van hom... hy moet mooi werk anders is ook op dir grond. Jy moet mos vra vir sulke kak as jy 'n KTM koop. BM gee dit sommer vir jou...  :pot: Lekker Frohan!!

Top