- Joined
- Jun 24, 2012
- Messages
- 33,686
- Reaction score
- 11,271
- Location
- Slowveld
- Bike
- KTM 890 Adventure R Rally
Volgende dag haal ek panele af om bike skoon te maak en skade na te gaan. (Nadat ek gou by Builders Warehouse elke tool wat lyk of hy op bike kan werk gekoop het!) Niks wat 'n paar Rand nie kan regmaak nie.... (solank dit nie my Rande is nie) Bike staan nou by Eastview Motorrad vir kwotasie van die regmaak. Lyk rof sover!
R20k+ vir agterste deel van frame, R4k + vir subframe, R10k vir endcan.
Dealer waar fiets gekoop is gaan pa staan vir 'n paar klein dingetjies soos sidestand bracket en skade aan linker tappet cover (bike is so afgelewer).
Ongelooflike ondervinding wat geld eintlik nie kan koop nie......... :thumleft: