Klein lessies rondom Lesotho......

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Great RR and even better memories!!  :thumleft:  :thumleft:
 
Ek het die RR nou net begin tot einde gelees en baie geniet.

Nice fotos en nice geskryf.

Ek is bly die bike is reg  :thumleft: Hp2's raak min en hulle moet mooi opgepas raak
 
Legend said:
Baie lekker gelees en geleer uit jou ondervindings.  :)

HB 9 said:
Great RR and even better memories!!  :thumleft:  :thumleft:

Heimer said:
Ek het die RR nou net begin tot einde gelees en baie geniet.

Nice fotos en nice geskryf.

Ek is bly die bike is reg  :thumleft: Hp2's raak min en hulle moet mooi opgepas raak

:thumleft: :thumleft:
 
Noneking said:
bud500 said:
DWF bietjie daai Akra, dan sal daai seep strepe af kom.

Wat's DWF? Is ek nouweer stupid?

Sorry, Dewatering Fluid.
Dis Castrol produk, met naam DWF, in wit blik.

Dit beveg roes sonder om olierigheid oor te laat wat stof kan aantrek. Toe ek sorg vir my Wings, wat ook titanium is, research het, het die vervaardig die raad gegee. Ek doen dit na elke was.
 
Thanks NK. Was lekker om jou trip mee te maak. Volgende keer gaan ek saam met jou !
 
Het nou eers op hierdie uitstekende RR afgekom.  Liewerste laat as nooit.  Baie dankie vir die moeite om dit aanmekaar te sit Noneking!  Dit vat nogal tyd om te doen.  Ek het baie lekker gelees, saam koud gekry, sooibrand gekry van al daai Ricoffy, lekker gekry vir die mooi paaie (het my klein "stickertjie" gesien op jou fotos van Sani, Naude's pas borde), maar met die GOEIEMORE deel was jy op jou eie...  :biggrin:

Bly daai mooi fiets is weer in een stuk!  Waantoe volgende?
 
Sal dit probeer , dankie vir die tip!
 
Draadwerk said:
Thanks NK. Was lekker om jou trip mee te maak. Volgende keer gaan ek saam met jou !
roxenz said:
Het nou eers op hierdie uitstekende RR afgekom.  Liewerste laat as nooit.  Baie dankie vir die moeite om dit aanmekaar te sit Noneking!  Dit vat nogal tyd om te doen.  Ek het baie lekker gelees, saam koud gekry, sooibrand gekry van al daai Ricoffy, lekker gekry vir die mooi paaie (het my klein "stickertjie" gesien op jou fotos van Sani, Naude's pas borde), maar met die GOEIEMORE deel was jy op jou eie...  :biggrin:

Bly daai mooi fiets is weer in een stuk!  Waantoe volgende?
dankie manne!
 
Awesome RR, 'n goeie sin vir humor maak dinge soveel makliker en die probleme soveel kleiner!
 
Dankie vir die lekker lees. Het lekker saamgery met al die foto's van bekende plekke. Bly vir jou onthalwe die bike is weer heel maar f@k weet ek kannie glo dat die ding so opgebreek het nie :eek: en jy het nie eers geval nie! Maar soos iemand gese het, so maak mens memories  :)
 
LouisL said:

[emoji12][emoji12]
 
Top