KLR trip

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

dual

Race Dog
Joined
May 2, 2010
Messages
3,359
Reaction score
928
Location
Hermanus
Bike
BMW R1200GS
Het hom, so hy moot loop
So draai gery deur die streek

Vark se snoet

001-5.jpg


Eerste kennis met grond

002-4.jpg


003-6.jpg


Elim

004-4.jpg


005-4.jpg


Geen brandstof op Sondae nie, en ook nie die res van die week nie

006-4.jpg


Die een trekker by die ander

007-4.jpg


008-4.jpg


009-4.jpg


Sandy's Glen oor

010-5.jpg


011-6.jpg


012-4.jpg


Die bus gaan nerens nie, nogal van aluminium vervaardig

013-3.jpg


014-2.jpg


En terug by die huis

015-2.jpg


Ek het eerlik waar gedink die Tenere was die "ultimate", maar heellaas, die KLR is darem 'n lekker fiets ook

My derde KLR in sewe jaar, dit sê sekerlik iets van die fiets
 
Pragtige bike in baie mooi omgewing :thumleft:
 
Baie mooi bike en is ek nou heel verward. Een oomblik hou jy die XT en toe ry jy 'n KLR ?
 
Moet se die Yammie het mooier vertoon op die foto's, seker maar net die kleur wat mens gewoond moet raak aan  :peepwall:
 
Thanks for sharing your day out, with us. Sure you are gonna enjoy many happy & memorable km's ahead on your new bike.

BTW.... is this place you stopped @ perhaps "Blink Water"??

011-6.jpg
 
Jaco Swart & I rode through that area over January. Really love that road that you ride through with all those trees forming a canopy. :thumleft:
 

Attachments

  • DSCN7791_stitch.jpg
    DSCN7791_stitch.jpg
    170 KB
Very nice bike.  :drif:

Ride it like you stole it!  :ricky:  :thumleft:
 
Patrol said:
the_BOBNOB said:
dual said:
My derde KLR in sewe jaar, dit sê sekerlik iets van die fiets

Dit se vir my hulle hou nie lank nie  :peepwall:

Sies man hoe moet dual nou voel  :ricky: :laughing4:

Hy voel mos met sy hande waar daai KLR se throttle sit sodat hy die land kan vol ry en geniet.........Geniet hom Dual!!
Nommer drie beteken seker jy verkoop hom en mis hom dan so dat jy maar weer een koop...daar is neet een wat ry soos 'n KLR en dit is 'n KLR... :ricky:
 

Latest posts

Top