E
Ebee
Guest
.
Daai water en sand, die een in die karretjie kry hom baie. En moennie vergeet van die koue nie.Nou sien ek ook die en ry lekker saam.
Ja daai spashes van modder water wat die ou in die karretjie ry ken ons goed
Ek sien die fiets se handvatsels het toe ook olifant ore gekry.
Dankie Hennie, ja, gewoontlik wil jy nie wind hê met die karretjie nie, maar ek was baie bly ons was nie op die klein bikes nie, ek dink ons sou nou nog op Ariamsvlei gesit het.Ek ry lekker saam!
Ek neem aan julle was dankbaar vir die karretjie met die wind! Die klein fietse sou moeilik gewees het.
Jong, woody1, as ek al die modder en sand en water wat ek al ingekry het bymekaar kon maak sou ek vir ons 'n redelike size plot iewers kon "oprig". Dit was baie erger toe die karretjie nog laag was. Ek onthou toe ons langs die Botswana grens Molopo toe gery het, het die sand in golwe die karretjie ingekom. Jy kan nie glo waar klim daai sand orals in nie. .Nou sien ek ook die en ry lekker saam.
Ja daai spashes van modder water wat die ou in die karretjie ry ken ons goed
Ek sien die fiets se handvatsels het toe ook olifant ore gekry.
At the end of this report you will need no more inspiring.More, more, more, you inspiring me towards a sidecar for my F800 !!!!!
Dankie @Tampan , joh, daai Kalahari lyk erg mooi die jaar. Ons is so bly ons het gegaan.Fantasties Visarende, ek ry te lekker saam!
Dankbaar JanMy gunsteling riding couple ..
Enter your email address to join: