Koes Rally 2010 !!!!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Ai! Lekker to see some of those roads again! 8)

Is the stretch from Ashkam to Rietfontein now tarred?
 
Johnnie, dis 'n hoe-oktaan boerebazaar gone bad!  >:D

Volgende jaar is ek weer daar. Maar die slag is ek van diens af....  :mwink:
[/quote]

Jacko, wat is die geskiedenis/agtergrond van die affere? Wat was julle betrokkenheid?
 
Die Koës Pan Rally was in die begin dae ( nie presies seker vir hoe lank al nie ) `n boeredag/boere rally waar die plaaslike manne kon wys wat in hulle opgeboude bakkies/sandmasters/wildvangvoertuie ens steek. Dit het later so gewild geraak dat al hoe meer Motorsport Clubs betrokke geraak het en Koës Pan Rally toe ook deel van die Namibiese Nationale Circuit geword het. Dit was in die vroeë 90s. Weet nie presies wat verkeerd geloop het nie maar die Rally het toe doodgeloop en is toe weer so 4/5 jaar gelede her-ingestel. Nou is dit weer soos in die vroeër dae `n Boere Rally!!

My 2cents...

O0
 
Fantie11 said:

Johnnie, ek was in versoeking om te se jy moet wag vir die Okt issue van WegRy / Drive Out, maar, aangesien jy ook 'n bike-ryende Christenmens is, skuld ek jou die waarheid.

Dit het alles begin toe Koos Retief van Koes en Jan 'Tyres' (die skoolhoof) gestry het oor wie se 4x4 die beste is. Koos het 'n Cruiser gehad en Jan Tyres 'n Land Rover dop op 'n Cruiser onderstel en enjin/ratkas. Toe besluit hulle om mekaar uit te sort met 'n kompetisie in 1986 - duinry en drag race op die pan. Toe nooi hulle 'n boer, Evert Smith (hy's die skepper van die bekende Uri-veldryvoertuig) uit om saam te jaag.

Een van die plaaslike polisiemanne het ook saamgejaag. Toe kom die poelisman laaste en toe gee hulle vir hom die beker!  :biggrin:

Van daar af het die ding elke jaar organies gegroei. Daar tussen die boere en kakbakkers het ek twee verlangse familie van my raakgeloop, synde my familie vervuil is in die Suide.  :peepwall:

Ja ouens, terwyl julle suip en onchristelik optree, vervul ek die reine taak van geskiedskrywer met my kamera, notaboek en pen.

Julle en julle kinders en hulle kinders se kinders skuld my 'n paar doppe volgende jaar!  >:D

Soek julle nog detail? Lees WegRy/Drive Out

Manne, die Koes Rally kan as volg opgesom word: "Bakkies, Boere, Bikes en Babbelaaaaas."

Hoe lyk dit Johnnie, is jy volgende jaar daar?! Na ons daai storie gaan publiseer, waarborg ek jou daar gaan volgende jaar soveel mense wees, hulle jaffels gaan opraak.  :imaposer:

Maar nie "Bonsai" van Koes Hotel se drank nie...  :mwink:
 
Ek dink ek moet volgende jaar vir my ou vriend Bonzai gaan kuier ....................... :thumleft:
 
Ouens, daar is volgende jaar vier jols wat ek NIE GAAN MIS NIE.

1. Koes Rally (ek gaan die HP2 inskryf vir die drags op die Pan)
2. Nampo Oesdag...  >:D
3. HP2 Jamboree 2011
4. Nasionale WD Bash

Ek het baie goeie intel gekry oor die Nampo Oesdag.  :mwink:
 
Jacko said:

Dis nou een ding wat ek graag wil doen!Was laasjaar by die Megaweek. Dis n bonzai Nampo in Bredasdorp.
Hulle sê mens loop jou vrek so groot is dit.  :biggrin:
 
Jacko said:
Ouens, daar is volgende jaar vier jols wat ek NIE GAAN MIS NIE.

1. Koes Rally (ek gaan die HP2 inskryf vir die drags op die Pan)
2. Nampo Oesdag...  >:D
3. HP2 Jamboree 2011
4. Nasionale WD Bash

Ek het baie goeie intel gekry oor die Nampo Oesdag.  :mwink:

So kom jy vir my kuier by NAMPO? Dis mos my ou uiyhang plek daai!!!
 
Jacko said:
Fantie11 said:
Die Koës Pan Rally was in die begin dae ( nie presies seker vir hoe lank al nie ) `n boeredag/boere rally waar die plaaslike manne kon wys wat in hulle opgeboude bakkies/sandmasters/wildvangvoertuie ens steek. Dit het later so gewild geraak dat al hoe meer Motorsport Clubs betrokke geraak het en Koës Pan Rally toe ook deel van die Namibiese Nationale Circuit geword het. Dit was in die vroeë 90s. Weet nie presies wat verkeerd geloop het nie maar die Rally het toe doodgeloop en is toe weer so 4/5 jaar gelede her-ingestel. Nou is dit weer soos in die vroeër dae `n Boere Rally!!

My 2cents...

O0

Johnnie, ek was in versoeking om te se jy moet wag vir die Okt issue van WegRy / Drive Out, maar, aangesien jy ook 'n bike-ryende Christenmens is, skuld ek jou die waarheid.

Dit het alles begin toe Koos Retief van Koes en Jan 'Tyres' (die skoolhoof) gestry het oor wie se 4x4 die beste is. Koos het 'n Cruiser gehad en Jan Tyres 'n Land Rover dop op 'n Cruiser onderstel en enjin/ratkas. Toe besluit hulle om mekaar uit te sort met 'n kompetisie in 1986 - duinry en drag race op die pan. Toe nooi hulle 'n boer, Evert Smith (hy's die skepper van die bekende Uri-veldryvoertuig) uit om saam te jaag.

Een van die plaaslike polisiemanne het ook saamgejaag. Toe kom die poelisman laaste en toe gee hulle vir hom die beker!  :biggrin:

Van daar af het die ding elke jaar organies gegroei. Daar tussen die boere en kakbakkers het ek twee verlangse familie van my raakgeloop, synde my familie vervuil is in die Suide.  :peepwall:

Ja ouens, terwyl julle suip en onchristelik optree, vervul ek die reine taak van geskiedskrywer met my kamera, notaboek en pen.

Julle en julle kinders en hulle kinders se kinders skuld my 'n paar doppe volgende jaar!  >:D

Soek julle nog detail? Lees WegRy/Drive Out

Manne, die Koes Rally kan as volg opgesom word: "Bakkies, Boere, Bikes en Babbelaaaaas."

Hoe lyk dit Johnnie, is jy volgende jaar daar?! Na ons daai storie gaan publiseer, waarborg ek jou daar gaan volgende jaar soveel mense wees, hulle jaffels gaan opraak.  :imaposer:

Maar nie "Bonsai" van Koes Hotel se drank nie...  :mwink:
Kla jy nou of spog jy , ek sal ook weer volg jaar daar wees,net 'n paar pers pille vat vir die senuwees,dankie manne, dit was befok, dis die wat jy heel nwk so nors was, jy moes werk.... :pot:
 
Jacko said:
Ouens, daar is volgende jaar vier jols wat ek NIE GAAN MIS NIE.

1. Koes Rally (ek gaan die HP2 inskryf vir die drags op die Pan)
2. Nampo Oesdag...  >:D
3. HP2 Jamboree 2011
4. Nasionale WD Bash

Ek het baie goeie intel gekry oor die Nampo Oesdag.  :mwink:

na-betragting.......ek gaan 40kg afskud dan pis die SE daai HP2 toe onder die stof  :biggrin: :biggrin:
 
Rickus said:

Sterkte Rickus. Ek sukkel om tien af te kry :biggrin:
 
Rickus said:
Jacko said:
Ouens, daar is volgende jaar vier jols wat ek NIE GAAN MIS NIE.

1. Koes Rally (ek gaan die HP2 inskryf vir die drags op die Pan)
2. Nampo Oesdag...  >:D
3. HP2 Jamboree 2011
4. Nasionale WD Bash

Ek het baie goeie intel gekry oor die Nampo Oesdag.  :mwink:

na-betragting.......ek gaan 40kg afskud dan pis die SE daai HP2 toe onder die stof  :biggrin: :biggrin:

Ek en Tau het agterna hoeka gepraat oor jou. Fokweet, as iemand met my gewig (85kg, give or take) daai SE gepilot het, het jy vir oom Bob vir seker gewen.

Ek sal myself beskikbaar stel om jou perd se jockey te wees volgende jaar.

Vraag is net: Hoe die fok ry ek in die finals teen myself?  :biggrin:
 
Dis nie sommer vir kom wen nie. En nog nooit is ek deur n oom gewen nie (skande). MY NAAM IS BOB !!! En jy moet nie dink ek kan nie ook gewig verloor nie.
 
Ai oom Bob as jy nog 2kg verloor val jy deur jou eie hol!
 
Jacko said:
Ouens, daar is volgende jaar vier jols wat ek NIE GAAN MIS NIE.

1. Koes Rally (ek gaan die HP2 inskryf vir die drags op die Pan)
2. Nampo Oesdag...  >:D
3. HP2 Jamboree 2011
4. Nasionale WD Bash

Ek het baie goeie intel gekry oor die Nampo Oesdag.  :mwink:

Moet netti daai ene probeer sê na te veel Nampoere nie...    ;)
 
Rickus said:
Ai oom Bob as jy nog 2kg verloor val jy deur jou eie hol!

Ballistic Bob... now you see him, now you don't. Shwooooooooooooosh!!!!  >:D
 
Jacko said:
2. Nampo Oesdag...  >:D

for real?
as google nie legit hits gegee het nie sou ek gedink het iemand probeer ironies met my wees
 
11 - 20 Mei 2011

www.nampo.co.za

Be there or be square. Greatest party on earth!
 
Jacko said:
Fantie11 said:
Die Koës Pan Rally was in die begin dae ( nie presies seker vir hoe lank al nie ) `n boeredag/boere rally waar die plaaslike manne kon wys wat in hulle opgeboude bakkies/sandmasters/wildvangvoertuie ens steek. Dit het later so gewild geraak dat al hoe meer Motorsport Clubs betrokke geraak het en Koës Pan Rally toe ook deel van die Namibiese Nationale Circuit geword het. Dit was in die vroeë 90s. Weet nie presies wat verkeerd geloop het nie maar die Rally het toe doodgeloop en is toe weer so 4/5 jaar gelede her-ingestel. Nou is dit weer soos in die vroeër dae `n Boere Rally!!

My 2cents...

O0

Johnnie, ek was in versoeking om te se jy moet wag vir die Okt issue van WegRy / Drive Out, maar, aangesien jy ook 'n bike-ryende Christenmens is, skuld ek jou die waarheid.

Dit het alles begin toe Koos Retief van Koes en Jan 'Tyres' (die skoolhoof) gestry het oor wie se 4x4 die beste is. Koos het 'n Cruiser gehad en Jan Tyres 'n Land Rover dop op 'n Cruiser onderstel en enjin/ratkas. Toe besluit hulle om mekaar uit te sort met 'n kompetisie in 1986 - duinry en drag race op die pan. Toe nooi hulle 'n boer, Evert Smith (hy's die skepper van die bekende Uri-veldryvoertuig) uit om saam te jaag.

Een van die plaaslike polisiemanne het ook saamgejaag. Toe kom die poelisman laaste en toe gee hulle vir hom die beker!  :biggrin:

Van daar af het die ding elke jaar organies gegroei. Daar tussen die boere en kakbakkers het ek twee verlangse familie van my raakgeloop, synde my familie vervuil is in die Suide.  :peepwall:

Ja ouens, terwyl julle suip en onchristelik optree, vervul ek die reine taak van geskiedskrywer met my kamera, notaboek en pen.

Julle en julle kinders en hulle kinders se kinders skuld my 'n paar doppe volgende jaar!  >:D

Soek julle nog detail? Lees WegRy/Drive Out

Manne, die Koes Rally kan as volg opgesom word: "Bakkies, Boere, Bikes en Babbelaaaaas."

Hoe lyk dit Johnnie, is jy volgende jaar daar?! Na ons daai storie gaan publiseer, waarborg ek jou daar gaan volgende jaar soveel mense wees, hulle jaffels gaan opraak.  :imaposer:

Maar nie "Bonsai" van Koes Hotel se drank nie...  :mwink:

Jis, ek kan nie wag nie!

Jaco, sit op jou lys ook Caledon se Canola Run. Praat met Canz.
 
Top