Koes Rally 2010 !!!!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Ek is ook weer daar maar met die HP of my resies kar as hulle my Maandag sideline

Oja en Rickus ek help jou nie weer as die klein outjies jou wil pak gee nie!!!!!!!

Ouens as iemand 'n ou soek om Olifante in te breek ek dink rikus sal werk. Ek was baie slim toe ek vrydagaand vir hulle gaan groet het tot ek besef hy staan op die grond en ek op die stoep en hy is steeds langer as ek.
 
Jacko said:
11 - 20 Mei 2011

www.nampo.co.za

Be there or be square. Greatest party on earth!

Nampo is 'n helse skou, maar beslis nie 'n jol nie.
 
Johnnie Bok said:
Jacko said:
11 - 20 Mei 2011

www.nampo.co.za

Be there or be square. Greatest party on earth!

Nampo is 'n helse skou, maar beslis nie 'n jol nie.

Ag kom nou, weet jy nie van die kampeerplek nie?!!
 
n Kampeerplek in Bothaville? Daar's dan net een boom en die galgtou hang aan hom. OK, dit was in '87-92.
 
2 Stroke Dan said:
n Kampeerplek in Bothaville? Daar's dan net een boom en die galgtou hang aan hom. OK, dit was in '87-92.

Dan... Dan... Dan... Die hele Nampo-oesterrein is gepimp. Daar is kampeerplek vir die vale. Blykbaar raak dit al hoe meer die inding vir die manne om daar te kom kamp. Amper soos 'n rally. Boonop is daar ander nabygelee blyplek vir ons kredietkaartkampers en heeltyd shuttles.

Volgens my informante is dit een moerse party. En as jy verveeld raak, kan jy altyd na die stropers gaan kyk.
 
Jacko said:
Johnnie Bok said:
Jacko said:
11 - 20 Mei 2011

www.nampo.co.za

Be there or be square. Greatest party on earth!

Nampo is 'n helse skou, maar beslis nie 'n jol nie.

Ag kom nou, weet jy nie van die kampeerplek nie?!!

Potch se Pampoenboere kraai koning daar! Hulle gaan jou beslis terugvat na jou studentedae! Proheps!
 
Wat van n nuwe topic onder planning a ride vir Nampo Oesdag ??? :pot: of n ad in die landbouweekblad???
 
Johnnie Bok said:
Jacko said:
Johnnie Bok said:
Jacko said:
11 - 20 Mei 2011

www.nampo.co.za

Be there or be square. Greatest party on earth!

Nampo is 'n helse skou, maar beslis nie 'n jol nie.

Ag kom nou, weet jy nie van die kampeerplek nie?!!

Potch se Pampoenboere kraai koning daar! Hulle gaan jou beslis terugvat na jou studentedae! Proheps!

Pampoenboere, bah!

Hulle was bang vir ons!

Onthou, ons koshuis was vir manne wat eers 2 jaar army agter die blad gehad het. So ons het nie geskrik vir kakiehempde nie. Of drank nie.  :biggrin:
 
Top