Krismis Skaapkop-ete @ Riebeek Kasteel

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Riebeeker

Race Dog
Joined
Mar 16, 2008
Messages
3,812
Reaction score
0
Location
Riebeek Kasteel
Bike
AJS (all models)
Ons het die afgelope tyd gepraat van 'n krismis skaapkop ete so kom ons kyk of daar genoeg belangstelling is.

Ek sal weer vir ons die koppe voorberei en gaar maak en brood by bak! Ons kom dan die 15de Desmber die Saterdag middag by my huis bymekaar en kuier lekker saam en raak vreedsaam. Die idee is dat ons ons families ook saam bring en hulle kan dan (BRING EN BRAAI) eet as hulle nie saam met ons wil smul nie. Elkeen bring sy eie drank ek sal sorg vir die ys.

Laat weet net hoeveel van jou gesin saam kom sodat ek kan sorg dat daar genoeg brood gebak is.

Elke man bring 'n mans geskenk en elke vrou bring 'n vroue geskenk en dan plak ons 'n nr op die geskenk en elkeen trek 'n nr uit die hoed en so kry elkeen 'n geskenk, net om die kersfees gevoel te kry. Die geskenk moet so plus minnus R50.00 werd wees!

Gooi jou naam op die lys en ek sal die res doen nadat jy jou R80.00 in my rekening betaal het.

Afsny datum vir die bestellings is die 10de Desember 2012.

Bank besonderhede:
HD van Heerden
ABSA bank Malmesbury
rek# 9274991183
tak kode 632005

ASB gooi R10.00 by as jy kontant betaal vir die bankkostes.
 
Top