B@ertjie
Puppy
My eerste cluster het 100% gewerk, tot grondpad hom bietjie deurmekaar geskud het, en toe het LCD screen net 50% ge-operate.
Ek het intussen al 2 clusters opgesit, maar hulle altwee se speedo's en trip is heeltemal uit.
As jy 50Km/h ry, wys hy net 5.....As jy 120Km/h ry, wys hy net 12
Trip tussen huis en werk is 13Km...dan wys hy net 1.3Km.
Is dit pickup?
Is dit die ECU...moet dit dalk reset word deur KTM dealer?