KTM 950/990 plastics.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Roela

Race Dog
Joined
Feb 13, 2010
Messages
2,017
Reaction score
0
Location
Wes Kaap
Bike
KTM 990 Adventure
Jis ouens
Ek is op soek na die volgende dele in enige toestand.
regterkantste tenk
Die 2 stukke plastiek panele agter die tenke en onder die sitplek
Ek wil my bike bietjie 'n make over gee en het nou al die ander stukke wat ek wil laat spuit.

Laat maar weet!
 
Top