Ktm 950 ADV

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

African child

Pack Dog
Joined
Feb 10, 2009
Messages
219
Reaction score
0
Location
Highlands - Grabouw
Bike
KTM 690 Adventure
Die KTM 950 ADV loop 100% maar as hy in die verkeer staan en idle ( die fan het al aangekom ) vrek hy met wegtrek. Hy start dadelik weer maar steek kop tussen die bene vas as jy wegtrek by n verkeerslig en hardloop dan weer 100% op die oop pad. Dit gebeur net as hy waremer loop???????
Enige voorstelle?????
 

Latest posts

Top