Kyk nou het ek al alles gesien

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Kuifie

Race Dog
WD Supporter
Joined
Mar 12, 2007
Messages
3,012
Reaction score
17
Location
Philadelphia, Western Cape
Bike
BMW R1200GS
Ryd vanmiddag deur Durbanville kry toe n ou op n FAzer 1000 by die robot. Sy een arm is in n sling onder sy baadjie , sou nou ry meneer braaf met een hand. :eek:
Ek nie om wie wat sê nie maar hys n gevaar vir homself en vir ander en maak net weer bikes se naam sleg  :mad:
 
Top