- Joined
- Mar 12, 2007
- Messages
- 3,012
- Reaction score
- 17
- Location
- Philadelphia, Western Cape
- Bike
- BMW R1200GS
Ryd vanmiddag deur Durbanville kry toe n ou op n FAzer 1000 by die robot. Sy een arm is in n sling onder sy baadjie , sou nou ry meneer braaf met een hand.
Ek nie om wie wat sê nie maar hys n gevaar vir homself en vir ander en maak net weer bikes se naam sleg
Ek nie om wie wat sê nie maar hys n gevaar vir homself en vir ander en maak net weer bikes se naam sleg