Laeveld BMW Klubrit

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Noneking

SKOOTHOND
Joined
Jun 24, 2012
Messages
33,163
Reaction score
10,602
Location
Slowveld
Bike
KTM 890 Adventure R Rally
Onetime het weereens 'n baie suksesvolle GS rit gereël. Plan was om soveel moontlik grondpad te ry na Pelgrimsrus, maar ongelukkig is 'n deel van die roete afgesper vir die Sasol Rally.

Nelspruit - Sabie - Pelgrimsrus - Bourke's Luck - Graskop - Sabie - Nelspruit.

Dankie aan almal wat deel was van die baie lekker dag!

(Fotos nie almal my eie)


76b29d2e5fc6907441f18b19d1146461.jpg
 
Lekker brunch by The Vine in Pelgrimsrus




0a76be711064fccafb5914970288089d.jpg





97fd594a5f4b38cc23f13169bbd272d4.jpg
 
Ons drink solank ietsie by Woodsman terwyl ons vir Sasol Rally skof wag.

Enigste 3 Stormers ondersteuners in die kroeg........ :peepwall:



f7d678afd246715d1e03f880c99c2663.jpg
 
Sasol Rally - Ons vreet meer stof as 'n hele dag op die fietse.....



3645750b1c1d0464436ccb07170ea016.jpg
 

Latest posts

Top