Laeveld jou lekker ding!!!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
chopperpilot said:
Jackol. said:
chopperpilot said:
Draadwerk said:
Ek wonder net hoekom was ons nie genooi nie Chopper?
Dan ken ek vir An3as al so lank, ons kon familie gewees het..seker maar die KTM ding.

Gelukkig vat ek die DR 650 LDBA toe...net sodat die BMW manne meerderwaardig kan voel!


Sent from my iPad using Tapatalk

Ktm ding of BMW ding? Ek sou graag wou sien hoe die ktm daardie ditch sou vat op daardie spoed...

Ek is bly om te sien jy is bereid om vir Lycan te volg op die LDBA... Gedink die ktm is gewoond aan bmw se stof byt... You said it...

Sent from my SM-G900F using Tapatalk
Jong, ek het so paar Alfie Cox events op die 990S gedoen, met my vrou agter op. Baie airtime met 2 op gehad. Nooit deurgestamp nie. Ek's nie 'n veertjie nie. My vriend, alleen op sy 1200 GSA het maar 'n paar harde landings gehad!

As jy nog nie KTM gery het, moet ook nie. Jy sal die BM weggee. KTM=Race Ready. Vra die wat weet.




Sent from my iPad using Tapatalk

Chopper, ek is nie rerig brand sensitief nie...  Solank hy 2x wiele het sal ek hom ry tot hy val... Opklim en verder ry.  Ek het al na die KTM gaan kyk en lyk na `n baie nice fiets!
 
Jackol...As jy weer hier is, kan jy die 990R kom ry.

Ek like BMWs...solank daar net 'n sidecar vasgebout is!  (Was nou die dag baie naby aan 'n 1200 GSA koop.)


Sent from my iPad using Tapatalk
 
chopperpilot said:
Jackol...As jy weer hier is, kan jy die 990R kom ry.

Ek like BMWs...solank daar net 'n sidecar vasgebout is!  (Was nou die dag baie naby aan 'n 1200 GSA koop.)


Sent from my iPad using Tapatalk

Haha. Dankie man. Sal graag saam met julle wil ry.

Ek moet jou waarsku... my bike ry flippen lekker!!! Net nou wil jy myne koop. Haha.

Ek hoop nie jy moet weer lugskou of standby doen wanneer ek weer daar is.

Sent from my SM-G900F using Tapatalk
 
Ek doen elke 3de naweek diens, en probeer om die gesin ook gelukkig te hou!

Ons kyk wat ons vir die toekoms kan reel!


Sent from my iPad using Tapatalk
 
Yes Chopper ons ken mekaar. My x en jou vrou was kollegas. Haha. Moet se daai dag b die vrystelling vd 1190 KTM het my hartspiere ook skade opgedoen. Maybe one day as my skip kom maar nou moet die GS hou.
 
an3as said:
Yes Chopper ons ken mekaar. My x en jou vrou was kollegas. Haha. Moet se daai dag b die vrystelling vd 1190 KTM het my hartspiere ook skade opgedoen. Maybe one day as my skip kom maar nou moet die GS hou.
Jy's op 'n bike. Jy ry die wereld vol! Wat meer kan jy eintlik vra?


Sent from my iPad using Tapatalk
 
En, hy geniet elke oomblik daarvan. Andreas, jy moet bietjie pics opsit hier van ons trippie Saterdag?
 
Top