LDBA - Badplaas omgewing

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

bosparra

Race Dog
Joined
May 5, 2011
Messages
648
Reaction score
0
Location
Barberton
Bike
BMW R1200GS Adventure
Ons gaan saam met Rieks nog `n paar roetes "uitcheck" more. Dit alles gebeur in die Badplaas omgewing. Ons ontmoet 7H00 more oggend(Sondag 18 Maart) by die Badplaas/Barberton aansluiting. Vandaar ry ons in die rigting van Badplaas. Die plan is om deur die loop van die oggend ontbyt te geniet by die "Cradle of life". Kom ry saam!!!
 
Top