Lesotho trip October 2011

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Lesotho2011Frehan108.jpg

Lesotho2011Frehan112.jpg

Bo op Matabengpas, julle ken mos die stuk van "gekke en dwase" ?!
Lesotho2011Roela286.jpg

Lesotho2011Roela287.jpg

Die pad het toe lank begin word, spoelslote oral en sinkplaat. Jou stopsels wil uitrattel!

Ons het nog so dan en wan gestop maar het later gatvol geraak vir kleingoed wat bly "sweets, sweets" skreeu.

Lesotho2011Roela289.jpg

Tyd staan stil hier. Ek het die beeste so jammer gekry, daai wat hulle se die Nasie is lief vir diere is bol, daai arme beeste word gebliksem! en net die agterste een!
Lesotho2011Roela291.jpg
 
jou DUIWEL!
Daai oompie van die gasteplaas buite Cedarville is my PA! Ek's bly julle het daar uitgeval en hy't jul oor Rama's beduie-dis baie meer interessant as Qhacha's oor.
Lekker trip man!!
 
And so we go on.
Needless to say, whenever you stop the little ones pop up like meerkats! See if you can spot this one.
Lesotho2011Frehan118.jpg

Lesotho2011Frehan119.jpg

This incline was so steep we were all wondering how a buss would come down there and how up?
Lesotho2011Frehan120.jpg

Lesotho2011Frehan121.jpg

Lesotho2011Frehan122.jpg

êntjies vir iemand?
Lesotho2011Frehan123.jpg

Lesotho2011Frehan124.jpg

Lesotho2011Roela298.jpg
Lesotho2011Frehan125.jpg

Ons was verskriklik bly om die bord te sien!
Lesotho2011Roela299.jpg

Nog blyer toe ons by Katse kom!
Lesotho2011Frehan127.jpg

Lesotho2011Frehan128.jpg

Ons was moeg en 'n dop het nog nooit so lekker gesmaak nie!
Lesotho2011Roela305.jpg
 
plaasjaap said:
jou DUIWEL!
Daai oompie van die gasteplaas buite Cedarville is my PA! Ek's bly julle het daar uitgeval en hy't jul oor Rama's beduie-dis baie meer interessant as Qhacha's oor.
Lekker trip man!!
Klein wêreld nê Jaapman? Wens ons kon nog 'n dag daar bly, moerse mooi daar. Hy het ons mooi beduie ja, as jy weer met hom praat sê daar ons sê dankie!
 
See Duiwel said:

:thumleft:
Kan jy glo ons sit hier bo in Gauteng....!? Ek ook nie. :-\
jitte, ek hoop regtig nog om daai dagtrip saam julle te reël in Des daar onder van Bonnievale/Robertson af dat jou vrou die XT kan toets-ons dae daaronder is net so vrek min... My pa'le kuier hoeka saam ons daar-so ons vat hulle juis rond in julle mooie wêreld!
Terloops, ons gaan MORE Lesotho toe om bietjie Roof te kyk-dis die dat ek begin ride reports lees het. VREK, kannie wag nie.... :biggrin:
 
Byt so bietjie vas, manskappe. Die derduiwelse komper is nou eers bietjie in sy moer in. Mechanic praat iets van harde skyf wat vrek is. Ek laat kom weer as ding gefix is! Sorry vir dit, gebruik nou kinders se komper.
 
Hey ou, die komper het toe gekalf en alles is weg.
Sal maar weer moet gaan,LOL
 
Top